Op Nylstroom staan daar vandag ʼn kerkmuseum wat in die omgewing bekendstaan as die Klein Kerkie. Dié kerkgebou en -museum is op die terrein van Gereformeerde Kerk Waterberg (op die hoek van Kerk- en Calvynstraat) en het ʼn unieke en kleurryke geskiedenis.
Uitgawe 4 2010 – Die Klein Kerkie met die groot storie
Deur Grietjie Swanepoel

Lees meer…