Uitgawe 3: 2010 – Gewone mense, buitengewone dinge.

Deur Jaco Kleynhans.

Soos wat Solidariteit die afgelope paar jaar gegroei het, het mense al hoe groter verwagtinge van die vakbond en sy filiale begin kry. Ons kry daagliks ʼn groot aantal oproepe, e-posse en besoeke van mense wat verwag dat ons hulle probleme, en die probleme van hulle gemeenskappe en selfs die land, moet oplos.

Hierdie artikel is gepubliseer in 2010 - Uitgawe 3, Intrapslag | Straight Forward . Lewer kommentaar.

Lewer kommentaar

Jou e-posadres word nie gepubliseer of bekend gemaak nie. Verpligte velde word aangedui met *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>