Comments for Solidariteit Tydskrif - Solidarity Magazine

Comment on Uitgawe 5 2011-Die Kampus sal nuwe opleidingsdeure open by Fransie Drijfhout
Ek wil Solidariteit komplimenteer met die moeite wat julle doen om Afrikaanse onderrig op tersiere vlak te bevorder.  Ek het elke dag te doen met Afrikaanse studente wat hul misnoee uitspreek oor die swak kwaliteit van onderrig in ons land. Ek kan ongelukkig nie ‘n geldelike bydrae maak nie, maar wil julle alle voorspoed toewens met die ontwikkeling!

Groete

Fransie Drijfhout

Comment on Uitgawe 4 2011 – Treffende boek oor ontstellende plaasaanvalle by Marina Swanepoell
Dit is afgryslik hoe ons boere uitgemoor word. En dit word nie minder nie! Dit maak my hartseer om te dink dat daar geen respek vir die menslike lewe meer is nie. Die boere verskaf soveel werk aan ander, en tog maak dit nie ‘n verskil nie. Waar is die dae toe ek ‘n kind was op Koppies, op ‘n plaas, deure nie gesluit, ons het buite rondgestap, geen kommer nie, nou is ons almal in ons eie tronk! Hoe onregverdig. Ons sekuriteit kos ‘n helse klomp geld, versekerings, anti-hijaccking, net om ‘n paar te noem. Ag nee wat, dit maak mens sommer gatvol. Maar ons sal nêrens gaan nie, dis my land ook. Juis daarom is ek lid van Solidariteit en helpende Hand, ons sal survive met jul hulp! Dankie daarvoor.

Comment on Uitgawe 4 2011 – Skiet die boer by I Ferreira
Niks anders as moord nie. Doen dit aan hulle en die koerante maak geld soos bossies

Comment on Uitgawe 3 2011 – Die Kampus: Monumentaal! by Frank
Wat van ‘n skenking  vir die kampus gebou van R50/R100 met ‘n sms? Kry vir ons ‘n nommer…

Sterkte, ek hoop die kursusse sal uitbrei sodat my kinders eendag hier kan studeer.

Comment on Uitgawe 3 2011 – Die Kampus: Monumentaal! by Die Kampus: Monumentaal! | Solidariteit Blog
[...] sal vir die oprigting van Die Kampus aangewend word.   Die artikel het oorspronklik in die Solidariteit Tydskrif verskyn. Deel met [...]

Comment on Uitgawe 1 2011 – Gemeenskap sorg vir mense in krisis by Este Brecher
Goeie dag,

ek stel baie belang in ‘n beradins kursus en het gewonder of iemand my met inligting kan help? ek woon in Magalieskruin, Pretoria.

baie dankie

Este

Comment on Uitgawe 2 2011 – Laat jou speke sing saam met Solidariteit by sonıa pretorıus
Asb ek wıl meer ınlıgtıng oor julle fıetsryklub he. Ek ry fıets maar ıs nıe professıoneel nıe. Ry omdat ek daarvan hou. Sal ıemand vır my meer ınlıgtıng aan my e-maıl adres stuur. By voorbaat baıe dankıe. Sonıa

Comment on Uitgawe 2 2011 – Laat jou speke sing saam met Solidariteit by Attie Barnard
Puik idee en sal baie graag wil inskakel, maar hoe gemaak in die Kaap. ( Wellington / Paarl )

Comment on Uitgawe 5 2010 – Om vir ander ’n hoopvolle toekoms te help skep by Sue Van Staden
Dit is met skok dat ek vanaand hier lees wat met ons blanke volk gebeur.

Ek is ‘n enkel vrou afgetree deur my werkgewer op 65 jarige ouderdom, ek is nou 67 en woonagtig in ‘n ouetehuis in Krugersdorp.

Ek is bevrees dat hierdie plakkerskampe ook my voorland gaan word aangesien ek nie meer dit huur in die ouetehuis kan bekostig nie.  Met ‘n staatspensioen en ‘n klein inkomstetjie vanaf ‘n belegging kan ‘n mens nie die jaarlikse verhoging van 11% bekostig nie.  Ons moet nou R1500 p.m. betaal vir ‘n klein eenmans woonstelletjie.  Ek is bly ek het julle raakgeloop, beste groete van nog ‘n bekommerde senior burger.

Comment on Uitgawe 1 2011 – Welsyn, opheffing is in ons eie hande by Salomien
Danie, ek stem heeltemal saammet jou berig.  Kom ons kyk daarna uit ‘n ander oog punt.

Hoekom moet ek gaan werk as ek betaal word om agteroor te sit, my tradisionele bier te drink (waarop daar nie “sin tax” is nie), my pap te maak (waar op daar geen btw betaalbaar is nie) en my huis skoon te maak (waarop daar nie erfbelasting is nie).  Wat motiveer my?  En hoe meer ek teel, hoe meer toelaes kry ek.

En as myself heeltemal ooreis kan ek wel vir ‘n rukkie gaan werk, betaal ek uif, na 6 maande word ek afgedank vir diefstal maar dan gaan staan ek in die ry en gaan eis my uif ook, ek is mos afgedank en het nie bedank nie.  Haai en dan kry ek my toelaag en my uif!

As ek oud genoeg is kry ek staatspensioen en dan gaan dit eers goed.  En as ek siek is gaan ek staatshospitaal toe (gratis kos en verblyf).  En as ek nou regtig wil kan ek tronk toe gaan (gratis kos, verblyf, 24 uur “bodyguards” en medies!)

Hoekom moet ek gaan werk?  Om elke dag my lewe te waag wanneer ek my kop by die deur uit steek? Om tot en met 40% van my geld waarvoor ek gewerk het  vir die regering te gee? Om ‘n UIF bydrae te maak wat ek nooit gaan eis nie omdat ek dit nie kan bekostig om sonder werk te wees nie?  Om tot en met 30% van elke liter petrol wat ek ingooi vir die regering te gee (so R 3 ‘n liter)? Om myself dood te betaal aan tolgelde? Om btw op al my kos te betaal? Om my krag te betaal wat nou weer 25% hoër gaan wees?

Nee wat, wat motiveer my om te gaan werk en ‘n bydrae te gaan lewer to die samelewing.

Bietjie sinies, maar dit is hoe ek voel