Vakbondwêreld

Uitgawe 3: 2010 – “Necsa-loonaanbod is belaglik” – Solidariteit.

Deur Charl Oberholzer Dit is nie die maklikste jaar vir loononderhandelinge nie aangesien die onbillike vergoeding van werknemers aan die orde van die dag is. Die Suid-Afrikaanse Atoomenergiekorporasie (Necsa) was vanjaar geen uitsondering nie. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 2: 2010 – Wie staak meeste?

Magdaleen Kleynhans Volgens Nationmaster, ʼn webblad met allerlei interessante statistieke, is die volgende lande meer daartoe geneig om stakings te hê: Denemarke, Ysland, Kanada, Spanje en Noorweë. Japan, Oostenryk en Duitsland se werknemers soek blykbaar ander oplossings, want in daardie lande was daar so min as een staking in vyf jaar! Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Algemeen | General | Lewer kommentaar

Vakbonde van oral maak harte oop vir Haïti

As jy aan die naam Haïti dink, dink ’n mens aan wit strande, ’n eiland in die Karibiese see en heerlike weer. Hierdie naam sal egtervoort aan heeltemal ander beelde by jou oproep. Op 12 Januarie 2010, toe al Haïti se inwoners met hulle gewone dagtake besig was, het ’n aardbewing van 7,0 op die [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar

Uitgawe 1: 2010 – Vakbond van oral maak harte oop vir Haïti

Magdaleen Kleynhans. As jy die naam Haïti gesien het, het jy aan wit strande, ʼn eiland in die Karibiese see en heerlike weer gedink. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar