Vakbondwêreld

Uitgawe 3: 2010 – Solidariteit Tydskrif betree kuberruim.

Deur Daleen de Jager. Is jy al ʼn Solidariteit Tydskrif-leser? As nie, dan mis jy verseker uit! Die Solidariteit Tydskrif bied soveel nuttige en interessante inligting wat net eenvoudig deur oud en jonk gelees moet word. Hier by Solidariteit doen ons immers met elke uitgawe ekstra moeite om te verseker dat die inligting in ons [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Suid-Afrika rooi geverf op dag van protes.

Deur Ilze Nieuwoudt. “Ons is moeg vir bloed!” Met dié boodskap het derduisende Suid-Afrikaners op 19 Mei hulle protes teen misdaad getoon. Solidariteit, AfriForum en Solidariteit Helpende Hand het kragte saamgesnoer om op dié dag ʼn nasionale dag van protes aan te bied. Suid-Afrikaners, geklee in rooi as teken van medelye vir dié wat bloed [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Aksie, trane en hoop by kongres.

Deur Charl Oberholzer Die jaarlikse kongres, waartydens die nasionale raadsvergadering gehou is, het op 15 en 16 April in Pretoria plaasgevind. Die kongres het die pas aangegee en die rigting aangewys vir die toekoms. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Vakbond vereer verskilmakers.

Deur Ilze Nieuwoudt en Daleen de Jager. Om ʼn verskil te maak en die eerste tree te neem, selfs al weet jy nie wat die uiteinde van jou optrede gaan wees nie, verg ʼn merkwaardige persoon. Dit is juis mense soos dié wat vanjaar met ʼn Solidariteit Sterre in die Gemeenskap-toekenning vereer is. Dié toekennings [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – ‘n Instelling wat vir jou regte veg.

Jaco Kleynhans, redakteur van Solidariteit Tydskrif, het tien minute van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, se tyd gesteel om antwoorde op die volgende vyf vrae te kry: Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – AfriForum Jeug doen stappe teen Julius Malema.

Deur Ernst Roets. Dit het tyd geword dat Suid-Afrikaners ʼn duidelike boodskap aan die regering en die wêreld stuur dat Julius Malema se optrede nie langer geduld kan word nie. Daarom het AfriForum Jeug ʼn omvattende Stop Malema-veldtog van stapel gestuur. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Solidariteit haal angel uit DSA-afleggings.

Deur Ilze Nieuwoudt. Solidariteit het die angel uit die beplande afleggings by Denel Saab Aerostructures (DSA) gehaal met uitgebreide konsultasies en deur volgehoue druk op die maatskappy te plaas. Hoewel die maatskappy oorspronklik beplan het om nagenoeg 17% oftewel sowat 141 werknemers hier af te lê, kon die volgehoue druk van Solidariteit daartoe bydra dat [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Vakbond-loonwiele rol in die bedryf.

Deur Ilze Nieuwoudt. Loononderhandelinge by die vervaardigers van nuwe bande, insluitende Continental, Dunlop, Bridgestone en Goodyear, het in April afgeskop en Solidariteit het reeds skouer aan die wiel gesit om loononderhandelinge ook hier suksesvol aan te pak. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Goedvoel-projek laat harte warm klop dié winter.

Deur Reint Dykema. Die Solidariteit Gesondheidsektor het hierdie winter ʼn Goedvoel-projek geloods waar oud en jonk gebrei het. Daar is serpe, mussies, skoene, truie en komberse gebrei van R10 000 se wol wat aangekoop is vir die projek. Baie van die breiers het sommer hulle eie wol gebruik. Al die warm klere gaan versprei word [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – So word in gesondheidsbedryf onderhandel.

Deur Reint Dykema. Die Solidariteit Gesondheidsektor, die vakbond se snelgroeiendste sektor in 2010, is tans besig met loononderhandelinge by die Medi-Clinic Harthospitaal en Emfuleni Medi-Clinic. Solidariteit se eis behels onder meer ʼn 12%-verhoging op die totale kostepakket asook ʼn 12%-verhoging op toelaes. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar