-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
2011 – Uitgawe 5
Uitgawe 5 2011-Managers don’t make mistakes – or don’t admit it
By Thelma Louw Why are there trade unions in higher education? Are these not educated people who know how to treat their employees? Or so the argument goes. Unfortunately, the opposite is often true. It is, therefore, important for trade unions to have a strong presence in higher education – a sector where there is [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 5, Arbeidsake Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Hou gelddoring só uit huwelik se vlees
Deur Moira-Marie Kloppers “Trou is nie perdekoop nie,” sê die ouer mense dikwels om jongmense te waarsku dat trou ’n ernstige saak is. Finansieel gesproke is dit vandag heelwat eenvoudiger en goedkoper om ’n perd te koop as om te trou, en talle pasgetroudes besef kort voor lank dat geld maklik ’n onverwyderbare doring in [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 5, My Geld | My Money Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Leesstof propvol inspirasie vir die lente
Boekblik is die maklikste manier om jou gunstelingboeke met die klik van ’n muis te bestel. Besoek www.boekblik.co.za en blaai deur die aanlynkatalogus met ’n wye reeks boeke.
Also posted in 2011 - Uitgawe 5, Algemeen | General, Die Lees Werd Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Hierdie staatmakers gee pas aan in die mediese bedryf
ANDRÉ VAN DER MERWE, hoof van Solidariteit se mynbou-, landbou-, sement- en mediese bedryf, is reeds 18 jaar voltyds in diens van Solidariteit. Sy visie vir die mediese bedryf is om dit tot ’n volwaardige, onafhanklike bedryf uit te brei. “Die mediese bedryf het die potensiaal om die grootste enkelbedryf in Solidariteit te word.”
Also posted in 2011 - Uitgawe 5, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Salarisstrokies, verlof: Hoe word regte beskerm?
Deur Phil Davel & Johan Roos Solidariteit ontvang gereeld navrae van lede wat verband hou met die betaling van salarisse, die toekenning van bonusse en die instelling van loonverhogings. Phil Davel en Johan Roos, regskenners by die Solidariteit Dienssentrum, staan lede elke dag met hierdie en ander navrae by.
Also posted in 2011 - Uitgawe 5, Jy en die Reg | You and the Law Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Webtuiste maak deur oop na geskiedenis
Deur Ilze Nieuwoudt Doodskampe is wat sommige dit genoem het. Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog spook vandag nog by talle Suid-Afrikaners, en mense se fassinasie met die gebeure in hierdie kampe was reeds die rede vir die samestelling van tientalle boeke oor hierdie onderwerp.
Also posted in 2011 - Uitgawe 5, Histories Gesproke Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Ouboet om oog oor jou te hou
Die ekonomie knyp steeds. Die VSA se kredietgradering is afwaarts aangepas, in Griekeland loop die mense in die strate en Londen brand. In Suid-Afrika is dinge ook steeds onseker.
Also posted in 2011 - Uitgawe 5, Intrapslag | Straight Forward Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Suid-Afrika staan op teen plaasmoorde
Deur Ilze Nieuwoudt As deel van die bekendstelling van Kraal Uitgewers se boek Treurgrond – 20 jaar van plaasaanvalle is September geoormerk as die Solidariteit Beweging se maand van protes teen plaasaanvalle.
Also posted in 2011 - Uitgawe 5, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Pak jou lentekosblik