2011 – Uitgawe 3

Uitgawe 3 2011 – Die Kampus: Monumentaal!

Op Monumentkoppie, sowat 3 km van Solidariteit se hoofkantoor af, staan die Voortrekkermonument – ’n indrukwekkende gebou wat die verlede herdenk. Op friese word die Groot Trek uitgebeeld; op ’n muur van herinnering die name van diegene wat in diens van die Weermag gesneuwel het. ’n Multimediasentrum vertel die verhaal van die Afrikaner se geskiedenis [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Intrapslag | Straight Forward | 2Kommentaar

Uitgawe 3 2011 – Kuberklets

Hieroor word gegons Solidariteit kommunikeer daagliks met tienduisende Suid-Afrikaners deur middel van  sosiale media soos Facebook en Twitter. Op dié manier is Solidariteit in staat om sy lede se voorstelle oor talle sake te kry, belangrike inligting te kommunikeer en die mening van medeburgers in te win.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Kuberklets | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – ’n Hoopvolle toekoms te midde van uitdagings

Die munisipale verkiesing is verby, die ekonomie lyk beter en die onderhandelingseisoen het begin. ILZE NIEUWOUDT het met Flip Buys oor hierdie en ander brandpunte gesels en uitgevind hoekom hy hoop vir die toekoms het te midde van talle uitdagings.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Spreekbuys | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – Die Kampus: Monument vir die toekoms

Deur Ilze Nieuwoudt Die Solidariteit Beweging weet lank reeds dat opleiding die beste belegging in ons land se jeug is en juis om hierdie rede is Sol-Tech, die Beweging se eie tegniese opleidingsinstelling waar nagenoeg 510 studente tans opleiding ontvang, op die been gebring.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uigawe 3 2011 – Só oorbrug gestremdes struikelblokke

Deur Moira-Marie Kloppers, Cilleste van der Walt & Nico Strydom Ten spyte van ’n goeie Grondwet, wetgewing wat hulle beskerm en verskeie beloftes van die regering en instellings, moet Suid-Afrikaners met gestremdhede steeds baie hard veg om hulself op alle vlakke van die samelewing te handhaaf. In die werkplek is die stryd uiters taai en [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – Growing distrust in SA – Buys

By Ilze Nieuwoudt A growing distrust in government is taking hold of South Africans and causing mounting tension between the government and various groups of citizens. This statement was made by Flip Buys, General Secretary of Solidarity, at the movement’s Annual National Congress held on April, 19.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – Al meer mense voel tuis by Solidariteit

Tydens Solidariteit se Nasionale Kongres op 19 April vanjaar is die uitsonderlike groei wat die Solidariteit Beweging op talle terreine beleef het, as ’n hoogtepunt van die afgelope jaar gevier. Volgens Steve Scott, president van die Solidariteit Beweging, het die Beweging in die afgelope jare ongekende groei ervaar, juis omdat die organisasie nie passief is [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – Kadalie pak kwessies kaalvuis

Deur Ilze Nieuwoudt Sy haat die woord transformasie, sy glo die ANC-regering moet by die apartheidsregering gaan kers opsteek oor hoe Afrikaans gevestig is en sy reken dat die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi ’n blatante rassis is.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – Uitspraak voorbehou in groot SAPD-regstelsaak

Deur Ilze Nieuwoudt In een van die vernaamste regstellendeaksie-sake tot nog toe in Suid-Afrika is uitspraak in Mei voorbehou. Solidariteit hanteer die saak van die onbillike toepassing van regstellende aksie in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) namens kapt. Renate Barnard. Die saak is op 4 Mei in die Arbeidsappèlhof in Johannesburg aangehoor.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – Employment: It’s all about making profit

By Piet le Roux Exchange – of which employment is a remarkable example – makes the world go round. The answer to why employment is so interesting lies at the other end of what makes exchange so extraordinary.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar