-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
2011 – Uitgawe 2
Uitgawe 2 2011 – Kuberklets
Solidariteit kommunikeer daagliks met tienduisende Suid-Afrikaners deur middel van sosiale media soos Facebook en Twitter. Op dié manier is Solidariteit in staat om sy lede se voorstelle oor talle sake te kry, belangrike inligting te kommunikeer en die mening van medeburgers in te win.
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Kuberklets Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Breë bondgenootskap teen onbillikheid
Daar is ’n breë bondgenootskap teen onbillikheid besig om te ontstaan. Dit het begin by die rassistiese uitsprake van Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder en voormalige direkteur-generaal van arbeid. Manyi se uitsprake oor bruinmense was nie die eerste rassekaart wat hy gespeel het nie, maar dit was hierdie keer net een te veel.
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Spreekbuys Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – ‘Ek is trots om ’n Afrikaner te wees’
Deur Ilze Nieuwoudt, Moira-Marie Kloppers en Cilleste van der Walt Dit is vanjaar reeds 304 jaar sedert die woord vir die eerste keer (volgens oorlewering) gebruik is. Vir jare is dit met trots gebruik om na mense te verwys wat “van Afrika” en nie meer “van Europa” was nie. In die afgelope jare het dit [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Regstellendeaksie-kettings dreig
Regstellende aksie dreig om Suid-Afrikaners opnuut vas te ketting. Voorgestelde wetswysigings is deur sommige as blatante rassisme bestempel; ander het paniekerig probeer verduidelik en regpraat. En dan is daar dié wat bloot nie kon insien wat die probleem is nie, skryf ILZE NIEUWOUDT.
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Solidariteit – 8; Regering – 0
Deur Ilze Nieuwoudt en Moira-Marie Kloppers Die wyse waarop regstellende aksie in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) toegepas word, is in Maart ’n verdere nekslag toegedien. Solidariteit het nou reeds agt agtereenvolgende regstellendeaksie-sake in sy guns beklink. Die vakbond het altesame 17 regstellendeaksie-sake teen die regering gebring.
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Vakbondverteenwoordigers versterk deur opleiding
Solidariteit se voltydse verteenwoordigers lewer jaarliks ’n onmisbare diens aan ons sowat 140 000 lede. Om dié diens te verbeter en te ondersteun, het die vakbond begin om sowat 300 voltydse verteenwoordigers in arbeidsverhoudinge op te lei as deel van ’n opleidingsplan wat oor die volgende twee jaar sal strek.
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Polisielid lê strafregtelike klag
Deur Ilze Nieuwoudt Die klag is gelê en die boodskap is duidelik – los uit! Adjudant-offisier Jannie Odendaal, die polisielid wat in die spervuur beland het nadat hy en kollegas op 30 Desember 2010 die voertuig waarin Winnie Madikizela-Mandela gery het van die M1-Noord afgetrek het, het in Februarie strafregtelike klagte teen Madikizela-Mandela gelê. Dit [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Die wêreld deur die oë van Jimmy Manyi
Jimmy Manyi, huidige regeringswoordvoerder, voormalige direkteur-generaal van arbeid en voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Diensgelykheidskommissie, se strewe om regstellende aksie in die werkplek op te skerp, is duidelik sigbaar in die voorgestelde wetswysiging aan die Wet op Gelyke Indiensneming. ILZE NIEUWOUDT het met dr. Dirk Hermann, adjunk uitvoerende hoof van Solidariteit, oor Manyi se kontroversiële [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Begroting steeds baie gedissiplineerd
Deur Paul Joubert Die begroting wat Pravin Gordhan, minister van finansies, in Februarie bekendgemaak het, is soos vorige jare oorwegend gedissiplineerd en realisties. In die nasionale tesourie word daar duidelik besef dat die Suid-Afrikaanse staat nie onbeperkte geld het om te bestee nie. Daar word ook besef dat, indien daar geld geleen word, dit die [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – As mense net nommers word