-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
2011 – Uitgawe 1
Uitgawe 1 2011 – Borrelende bron van energie vir ’n nuwe geslag
Deur dr. Dirk Hermann “Ek is Andries Hendrik Potgieter.” Só stel ’n passievolle jong kunstenaar hom aan my bekend. Daar is trots in sy oë. Hy is die naamdraer van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter. Hy lyk nie baie Voortrekkerig nie, inteendeel, maar tog sê hy: “Ek wil Andries Hendrik Potgieter se skoene volstaan”.
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Intrapslag | Straight Forward Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Kuberklets
Solidariteit kommunikeer daagliks met tienduisende Suid-Afrikaners deur middel van sosiale media soos Facebook en Twitter. Op dié manier is Solidariteit in staat om sy lede se voorstelle oor talle sake te kry, belangrike inligting te kommunikeer en die mening van medeburgers in te win.
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Kuberklets Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Solidariteit Beweging het groot planne vir 2011
Deur Flip Buys Solidariteit en die hele Solidariteit Beweging is gereed om die nuwe jaar met mag en mening aan te pak. Ons kan hierdie versekering gee omdat daar in die laaste paar maande van 2010 hard gewerk is om ons “span en ons plan” in hoër versnelling te kry vir die uitdagings van die [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Spreekbuys Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Hulle is bestes en swakstes van 2010
Die bestes en die swakstes van 2010 is in Desember tydens Solidariteit se jaarlikse werkgewers- en werknemerstoekennings aangewys. Dié toekennings word jaarliks gedoen in die kategorieë vir werkgewersaansporing vir goeie prestasie, werknemer van die jaar, swakste hoof van die jaar en swakste werkgewer van die jaar. Drie spesiale werkgewerspryse is ook toegeken. ILZE NIEUWOUDT berig.
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – SA regering se top-10-flaters in 2010
Met talle van 2010 se flaters wat steeds by die Suid-Afrikaanse regering spook, het Solidariteit beklemtoon dat die regering vanjaar sy sokkies ekstra hoog sal moet optrek as hy die dringende probleme in die land wil oplos. ILZE NIEUWOUDT het 2010 se grootste flaters onder die loep geneem.
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Matriculants face uphill struggle
By Paul Joubert The South African labour market is not an inviting place for young people whose highest qualification is matric. This harsh reality is faced by many of the matriculants who received their results at the end of 2010 as well as a large proportion of matriculants from previous years.
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Gevaarligte flikker vir menseregte in SA
Deur Moira-Marie Kloppers Alle Suid-Afrikaners geniet nie gelyke beskerming van hulle menseregte nie en Suid-Afrika is reeds skuldig aan talle ernstige menseregteskendings, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) se jaarlikse menseregtebarometer onthul. Daarbenewens word menseregte in Suid-Afrika meer dikwels bedreig as beskerm.
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Werk ‘n piekniek saam met vakbond
Deur Ilze Nieuwoudt Onmoontlike spertye, jou baas wat soos ’n buffel in jou nek blaas, vurige twissessies met kollegas, onbillikheid en ’n goeie dosis diskriminasie. Welkom by die moderne werkplek. Dit klink nie juis plesierig nie en hoewel enige werk maar altyd sy kwota probleme sal oplewer, hoef jy as Solidariteit-lid nie die stryd alleen [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Arbeidsake Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – ‘Niks sal my passie vir polisie blus’
Deur Ilze Nieuwoudt Ek is trots om ’n polisielid te wees. As ek daardie uniform aantrek, is ek ’n ander mens.” Jy kan die opregtheid sien in die oë van die man wat nou hier voor jou sit. Hy het ’n liefde vir sy werk, ’n passie wat nie geblus kan word nie. Of kan [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 1, Bedryfsnuus | Industry News Lewer kommentaar
Medical incapacity: A 21st Century threat to sustainable employment