2010 – Uitgawe 6

Uitgawe 6 2010 – Plant ‘n boom – selfs in swaar tye

Die somer het aangebreek. Somer is ’n tyd van plant en groei. Om te plant, is ’n daad van hoop. Jy glo die plantjie wat jy vandag plant, gaan in die toekoms sy skadu oor jou gooi. Om in moeilike tye te plant, is deel van ons geskiedenis. Toe Jan van Riebeeck in 1652 in [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Intrapslag | Straight Forward | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Kuberklets: Hieroor word gegons

Solidariteit kommunikeer daagliks met tienduisende Suid-Afrikaners deur middel van sosiale media soos Facebook en Twitter. Op dié manier is Solidariteit in staat om sy lede se voorstelle oor talle sake te kry, belangrike inligting te kommunikeer en die mening van medeburgers in te win.
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Kuberklets | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Spreekbuys

Suid-Afrika kort meer werkers Een van die grootste probleme in Suid-Afrika is dat te min mense werk. Dit is  waarom daar soveel armoede en ongelykheid is, waarom daar so min belastingbetalers en so baie toelae-ontvangers is, en waarom die regering se droom om gratis dienste en huise aan die armes te gee, onbereikbaar is. Hierdie [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Spreekbuys | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Só het ons gemeenskap in 2010 gebou

2010 is ’n jaar wat in Solidariteit se geskiedenis as die jaar van aktivisme opgeteken sal word. Die vakbond het die afgelope jaar uitgestyg bo ander wat bloot net op oorlewing ná die resessie gefokus het. Soos altyd probeer Solidariteit juis om oplossings te vind om die gemeenskap in moeilike tye op te bou.
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – So is lede se regte in 2010 beskerm

Solidariteit Regsdienste het die afgelope jaar meer as 4 385 sake gehanteer. Die regsafdeling het in die eerste agt maande van 2010 ’n rekordbedrag van R150 693 907 se vergoeding in skikkings vir lede beding.
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Rede vir rande

Geen probleem is vir die werknemers van Solidariteit se ledeadministrasieafdeling te groot nie. Ons heg groot waarde aan die belange van ons lede en vind graag kreatiewe oplossings. In 2010 het ons weer uitmuntende ledediens gelewer. Niks is ooit te veel gevra vir ’n Solidariteitbeampte nie! Besoek gerus jou naaste Solidariteit-kantoor en ervaar dit eerstehands. [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Omgee sonder weerga

Deur Surika van Schalkwyk Solidariteit Helpende Hand het vanjaar nie minder nie as 115 takke landwyd gestig. Hierdie takke vorm deel van Solidariteit Helpende Hand se nasionale voetspoor wat uitgebrei word in reaksie op die toenemende Afrikanerarmoede regoor Suid-Afrika.
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Grond vir groei

Deur Charl Oberholzer Sol-Tech het vanjaar grond in Centurion gekoop waar ’n groot kampus vir dié opleidingskollege gebou gaan word. Meer kursusse, meer studente, meer dosente en meer ruimte vir nóg drome is nou vir die volgende drie jaar in Sol-Tech se visier. Ander hoogtepunte van die jaar sluit die volgende in:
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – In dié slaai krap jy nie

Deur Alana Bailey Vir AfriForum was 2010 ’n jaar vol hoogtepunte. Een daarvan was die bekendstelling van ’n eie regsfonds wat aksies kan finansier wanneer ander vorms van protes nie voldoende is nie.
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Rol moue op en doen jou deel

Deur Moira-Marie Kloppers Kersfees is ’n tyd van gee, en wat ’n groter geskenk is daar nie as om jou tyd aan ’n organisasie te gee wat dit broodnodig het. Maar dit hoef nie tot Kersfees beperk te wees nie. Ons het met ’n paar Solidariteit-werknemers gesels wat regdeur die jaar op die een op [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar