-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
2010 – Uitgawe 5
Uitgawe 5 2010 – As ’n familielid tereggestel word
Wat sal jy doen as jou broer in teregstellingstyl vermoor word? Wat sal jy doen as hy weerloos kyk hoe die pistool op hom gerig word en dan koelbloedig in die kop geskiet word? Sal jy bloot daarvan kennis neem en met jou dagtaak aangaan?
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Intrapslag | Straight Forward Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – Kuberklets
Hieroor word gegons Solidariteit se sosiale media woel met menings, raad, voorstelle en kommentaar! Daar is reeds duisende vriende wat deel geword het van Solidariteit se groepe op Facebook, wat AfriForum, AfriForum Jeug, Sol-Tech en Helpende Hand insluit. Hou aan kommentaar lewer, Solidariteit hou sy ore gespits!
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Kuberklets Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – Spreekbuys
Democratic labour dispensation important for democracy and economy The core of democracy is that everyone should be represented and heard, not only the majority party. A political party only needs 1% of the support to obtain parliamentary representation because the essence of democracy is inclusion, which rests on the principle of freedom of association.
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – Skuiwe nodig vir SA om sukses te smaak
Ons hoor gereeld van die potensiaal wat in Suid-Afrika opgesluit lê, maar vir byna die helfte van Suid-Afrika se bevolking is daardie potensiaal iets onbereikbaar ver en gaan die lewe meer oor oorlewing as oor toekomstige geleenthede.
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – 15 skuiwe om SA ’n wenland te maak
Suid-Afrika kan ’n wenland wees. Die regering en veral die ANC moet egter ophou om alles te wil beheer. ’n Samelewing waar mense die geleentheid gegee word om self ’n beter lewe te skep, is op die lang termyn ’n beter samelewing as een waar ’n regering aan sy mense voorskryf hoe dinge moet werk. [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – Groei sal moeilik weer 6% haal
Deur Paul Joubert Die gemiddelde reële ekonomiese groei in Suid-Afrika was in die vyf jaar van 1999 tot 2003 sowat 3% per jaar. Suid-Afrikaners het egter in die jare kort voor die resessie gewoond geraak aan ekonomiese groei wat dikwels bokant 6% en selfs bokant 7% geboer het. Die gemiddelde jaarlikse groei van 2004 tot [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – 232 000 jobs shed in 6 months
By Francois Calldo The latest Quarterly Labour Force Survey (QLFS) published by Statistics SA in July 2010 showed that another 61 000 jobs were shed in the second quarter of 2010, following the loss of 171 000 jobs in the first quarter. This brings the total net job losses for the first half of the year to [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – Briefly
By Daleen de Jager Join the conversation with us in cyberspace Solidarity has a great presence in cyberspace. Join the conversation today!
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – Entrepreneurskap: Leiding en lesse
Deur Charl Oberholzer Solidariteit Helpende Hand het op 17 Augustus die eerste Afrikaanse Entrepreneurskonferensie by die Suid-Afrikaanse Reserwebank in Pretoria aangebied. Die konferensie is vir voornemende en huidige entrepreneurs regoor Suid-Afrika gehou. Van die land se suksesvolste sakekenners het tydens die konferensie as sprekers opgetree.
Also posted in 2010 - Uitgawe 5, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Fair treatment at work – when is it discrimination?