2010 – Uitgawe 4

Uitgawe 4 2010 – Solidariteit bou saam aan ontwikkeling

Ilze Nieuwoudt Die ontwikkeling van infrastruktuur in Suid-Afrika het in die afgelope paar jaar reeds vir talle verbeterings gesorg – of dit nou verbeterings aan paaie en ander vervoerstelsels, die oprigting van kragstasies, die uitbreiding van hawens of die bou van stadions is. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Op die regte pad met die GFIP

Deur Charl Oberholzer Die Gautengse hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) is ʼn inisiatief van die Suid-Afrikaanse padagentskap, SANRAL. Dié projek het reeds voor die Sokkerwêreldbekerbod begin en is besig om Gauteng se infrastruktuur ʼn reuse hupstoot te gee. Daar word 30 000 werksgeleenthede deur die projek geskep en daar is ook lede van Solidariteit wat hulle brood hiermee [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Elektrisiteit

Deur Moira-Marie Kloppers Suid-Afrika – Afrika se ekonomiese kragstasie en die kontinent se belangrikste bron van energie, ontwikkeling en industriële uitsette. Suid-Afrika se ekonomie is hoofsaaklik in energie-intensiewe mynbou- en mineraalindustrieë gesetel en daarom is die grootste bedreiging vir Suid-Afrika se ekonomiese groei ʼn tekort aan volhoubare, betroubare elektrisiteitsvoorsiening. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Cautiously optimistic hiring plans for third quarter of 2010

By Francois Calldo Although the South African economy expanded by 4,6% during the first quarter of 2010, a total of 171 000 jobs were still lost in the first quarter of 2010, according to the latest Quarterly Labour Force Survey (QLFS) of Statistics South Africa which was published in May 2010. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – AfriForum kekkel, bulk op Solidariteit Radio

Deur Moira-Marie Kloppers Hulle begin hul program elke week met ʼn kekkel en ʼn bulk vir gekmakers en staatmakers in die gemeenskap. Kallie en Alana verteenwoordig AfriForum, die burgerregte-inisiatief van Solidariteit, elke Dinsdag op Solidariteit Radio. Maak jy dié burgerregte-aktiviste die hoenders in of doen jy ʼn dapper ding, dan staan Kallie en Alana elke [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Digitale migrasie: Is jy gereed?

Deur Ilze Nieuwoudt Nee, digitale migrasie is nie ʼn nuwe soort virtuele uittog uit die land nie en dit is ook nie ʼn geheime beweging nie. Dit is wel ʼn paspoort na ʼn hele nuwe wêreld. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Skud spanning af op die net

Daleen de Jager Nuwe media is die term wat gebruik word vir kommunikasiemiddele op die internet. Die nuwe media, oftewel sosiale media, het ʼn nuwe manier van kommunikasie meegebring en almal praat daaroor. Hierdie tipe kommunikasie maak jou deel van ʼn nuwe sosiale kring. Buiten jou normale sosiale omgang en kommunikasie met mense, kan jy [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Kuberklets | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Wat het dan van die Metroblitz geword?

Deur Ilze Nieuwoudt As jy gedink het die Gautrein is ʼn slim plan om die hewige verkeersprobleme tussen Pretoria en Johannesburg op te los, goed en wel. Maar dié idee is niks nuuts nie. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Vyf vrae aan… Jaco Kleynhans

Jaco Kleynhans,hoof van kommunikasie by Solidariteit en redakteur van die Solidariteit Tydskrif verlaat die vakbond op 31 Augustus. Ilze Nieuwoudt het met hom oor sy loopbaan by Solidariteit gesels. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Jy is jou kind moedertaalonderrig verskuldig

Deur Charl Oberholzer Daar is vandag ʼn algemene wanpersepsie dat ʼn kind in ʼn Afrikaanse skool nie Engels kan praat nie en dat Afrikaanse onderrig jou kind isoleer in ʼn wêreld wat Engels is. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar