-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
2010 – Uitgawe 3
Uitgawe 3: 2010 – Hieroor word gegons.
Solidariteit se sosiale media woel met opinies, raad, voorstelle en kommentaar wat by die dag meer word. Daar is reeds ver oor die 11 000 vriende wat deel geword het van die Solidariteit Beweging se groepe op Facebook, wat AfriForum, AfriForum Jeug en Helpende Hand se groepe insluit. Hou aan kommentaar lewer, Solidariteit hou altyd [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Kuberklets Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Aansluiting by Solidariteit net ʼn SMS ver!
Solidariteit maak dit voortdurend makliker vir mense om by die vakbond aan te sluit. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Kuberklets Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Ons sal die toekoms bou met ons eenrande en tienrande.
Deur Flip Buys Winnie Mandela het die wêreld op 13 April 1986 geskok toe sy gesê het: “Ons sal hierdie land bevry met ons vuurhoutjies en ons buitebande.” Dit was ander tye en Suid-Afrika was toe ʼn ander land. Maar nou ja, dis een ding om te struggle, maar dis iets totaal anders om te [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Spreekbuys Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Die Groeifonds maak drome waar.
Bestee in 2009 en 2010 bykans R15 miljoen aan toerusting vir Sol-Tech en R2,5 miljoen aan beurse vir lede se kinders… Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Spreekbuys Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Grondplanne kan landbou leegstroop.
Deur Ilze Nieuwoudt. Terwyl die regering besig is om ʼn nuwe rigting in die proses van grondhervorming in te slaan, moet derduisende boere regoor die land in onsekerheid voortgaan om in uiters moeilike omstandighede voedsel aan die land te voorsien. Dié nuwe planne, wat op ʼn aandeleskema kan neerkom, kan landbou soos wat dit tans [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Solidariteit Tydskrif betree kuberruim.
Deur Daleen de Jager. Is jy al ʼn Solidariteit Tydskrif-leser? As nie, dan mis jy verseker uit! Die Solidariteit Tydskrif bied soveel nuttige en interessante inligting wat net eenvoudig deur oud en jonk gelees moet word. Hier by Solidariteit doen ons immers met elke uitgawe ekstra moeite om te verseker dat die inligting in ons [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Vakbondwêreld Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – It doesn’t matter if you’re black or white…
By Ilze Nieuwoudt. …but if you are considering a career in the South African public service, this will most probably not be the case. A new study by the Solidarity Research Institute (SRI) shows that the representation of Africans in the public service has increased significantly since the dawn of democracy in South Africa and [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Suid-Afrika rooi geverf op dag van protes.
Deur Ilze Nieuwoudt. “Ons is moeg vir bloed!” Met dié boodskap het derduisende Suid-Afrikaners op 19 Mei hulle protes teen misdaad getoon. Solidariteit, AfriForum en Solidariteit Helpende Hand het kragte saamgesnoer om op dié dag ʼn nasionale dag van protes aan te bied. Suid-Afrikaners, geklee in rooi as teken van medelye vir dié wat bloed [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Vakbondwêreld Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Koste van misdaad in SA dalk meer as dié van oorlog.
Deur Ilze Nieuwoudt. Terwyl Suid-Afrikaners dag na dag om oorlewing in ʼn misdaaddeurdrenkte land moet veg, toon ʼn studie van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) nou dat die direkte en indirekte koste van misdaad meer as dié van oorlog kan wees. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Gewone mense, buitengewone dinge.