-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
2010 – Uitgawe 2
Uitgawe 2: 2010 – Reaksie op die misdaadveldtog waarmee Solidariteit meer as 140 000 teenmisdaadbriewe aan die president oorhandig het:
Sosiale media op die internet soos Facebook en Twitter het ʼn reuse rol gespeel in onlangse veldtogte wat Solidariteit aangepak het. Lede is ook baie aktief betrokke by dié kubergroepe en hier volg uittreksels van kommentaar wat daagliks op die Solidariteit-beweging se Facebook- en Twitter-blaaie verskyn. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Kuberklets Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Christen-demokratiese waardes
Flip Buys Daar is histories twee vakbondbewegings in die wêreld, naamlik die sosialistiese en die Christen-demokratiese vakbonde. Flip Buys gee hier in ‘n neutedop sy siening van die breë raamwerk vir ʼn Christen-demokratiese grondslag vir Solidariteit. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Spreekbuys Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Vakbond plant een uitklophou op ‘n ander
Reint Dykema Dit het alles met president Jacob Zuma se staatsrede begin. Hy het slegs 2% van sy tyd aan misdaad spandeer. Dit terwyl die land vuisvoos is as gevolg van misdaad. Solidariteit het ʼn blitsopname onder sy lede gedoen en 83% het aangedui dat misdaad hulle grootste probleem is. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Helpende Hand juig na porno-kanale gestuit word
Surika van Schalkwyk Die aankondiging deur MultiChoice dat pornografie-kanale nie ingestel gaan word nie, is ʼn oorwinning vir Suid-Afrika se kinders, meen dr. Danie Langner, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – AfriForum skop 2010 af met nog suksesse
AfriForum skop 2010 af met nog suksesse Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Regstellende aksie in die SAPD aan die kaak gestel.
Charl Oberholzer Apartheid was ʼn klap in die gesig van baie mense in Suid-Afrika. Indien die een wat die klap uitgedeel het onvoorwaardelik daarvoor om verskoning vra, beteken dit sy kinders moet daarvoor benadeel word? Wel, dit is die beginsel van regstellende aksie. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Vakbond slyp sy tande vir regstelsake
Ilze Nieuwoudt Nege sake. Nege Solidariteit-lede. En een onbillike praktyk. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Loononderhandelings: So pak vakbond diè bul
Ilze Nieuwoudt Die 2010-loonoderhandelingseisoen het amptelik afgeskop en Solidariteit is vanjaar weer eens gereed om dié bul by die horings te pak. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Solidariteit Radio-stemmetjie bekoor
Moira-Marie Kloppers Sy gee grootmense elke Woensdag ʼn kykie in haar unieke wêreld en laat mens kraai van die lag. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2, Algemeen | General Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Bevry jouself van onderdrukking