-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
2010 – Uitgawe 1
Uitgawe 1: 2010 – Retrenchment procedure for individual workers
Phil Davel. A Solidarity member who works for a large hardware chain store recently heard from colleagues that the employees in their division are going to be retrenched. Read more…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1, Jy en die Reg | You and the Law Lewer kommentaar
Uitgawe 1: 2010 – Vegkop: Bloedrivier van die Vrystaat
Magdaleen Kleynhans. Op 16 Desember 2008 het ek en my man saam met ons seuntjie, wat toe ses maande oud was, Heilbron se Geloftefees by Vegkop bygewoon. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1, Histories Gesproke Lewer kommentaar
Uitgawe 1: 2010 – Danie Theron ‘n held met ‘n boodskap.
Ilze Nieuwoudt. Net buite Fochville, op die pad tussen Johannesburg en Potchefstroom, staan ʼn monument wat een van die dapperste Boere-vegters van die Anglo-Boereoorlog gedenk. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1, Histories Gesproke Lewer kommentaar
Uitgawe 1: 2010 – Sonde met die bure & Herrie op die ou tremspoor.
CJ Langenhoven. Uit sy pen het die eerste drie strofes van Die Stem gevloei saam met menige ander kortverhale, poësie en bekende spreekwoorde soos “Om dood te gaan is geen kuns nie; die slegte kry dit reg. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1, Die Lees Werd Lewer kommentaar
Longsiektes: Só werk vergoeding
Hoewel ’n studie reeds in 1994 bevind het dat stofvlakke by Suid-Afrikaanse myne die afge lope 50 jaar nie veel verbeter het nie, kom longsiektes as gevolg hiervan en verskeie ander redes steeds algemeen onder werk nemers in hierdie en verwante bedrywe voor. Intussen is werknemers in dié bedryf steeds onseker oor presies hoe die [...]
SMART resolutions and goals for 2010
A resolution is a decision, a promise, a pledge, a decree or a ruling. It is much more than a mere intention, a hopeful statement or wish for the future. Unfortunately, many people’s list of resolutions consist of exactly (and only) that. It is merely a list of vague things that you would like to [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 1, My Werk | My Work Lewer kommentaar
Gee jonges breinkos
Daar’s ’n apie op ’n stokkie voor my ma se agterdeur, daar’s ’n gaatjie in sy broekie en sy stertjie loer daardeur. Storietyd! ’n Besoek aan die wonderwêreld van ’n kind se verbeelding. ’n Plek waar die skelms altyd gevang word en die prins en prinses vir altyd gelukkig saamwoon. Tog vervul hierdie paar minute [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 1, My Gesin | My Family Lewer kommentaar
Loop lig vir piramideskemas
Dit is 2010 – ’n jaar wat op ’n baie beter noot begin as die een wat agter die rug is. Daar is egter steeds baie mense wat met hulle finansies sukkel. Sulke mense sal enige oënskynlike reddingsboei maklik met albei hande aangryp, sonder om te kyk of dit werklik uitkoms kan bring. Een so [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 1, My Geld | My Money Lewer kommentaar
Vakbonde van oral maak harte oop vir Haïti
As jy aan die naam Haïti dink, dink ’n mens aan wit strande, ’n eiland in die Karibiese see en heerlike weer. Hierdie naam sal egtervoort aan heeltemal ander beelde by jou oproep. Op 12 Januarie 2010, toe al Haïti se inwoners met hulle gewone dagtake besig was, het ’n aardbewing van 7,0 op die [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 1, Vakbondwêreld Lewer kommentaar
Uitgawe 1: 2010 – Vakbond ontsien geen moeite nie