Spreekbuys

Uitgawe 4 2011 – Solidariteit bied die oplossing

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is berug vir sy opruiende uitlatings. Hy maak telkens opmerkings wat mense ontstel, word soms oor die vingers getik daarvoor en vra dan selfs nou en dan verskoning. Sy mees onlangse uitlatings wat tydens die jeugliga se nasionale kongres gemaak is, wek egter kommer. ILZE NIEUWOUDT het met [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – ’n Hoopvolle toekoms te midde van uitdagings

Die munisipale verkiesing is verby, die ekonomie lyk beter en die onderhandelingseisoen het begin. ILZE NIEUWOUDT het met Flip Buys oor hierdie en ander brandpunte gesels en uitgevind hoekom hy hoop vir die toekoms het te midde van talle uitdagings.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Breë bondgenootskap teen onbillikheid

Daar is ’n breë bondgenootskap teen onbillikheid besig om te ontstaan. Dit het begin  by die rassistiese uitsprake van Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder en voormalige direkteur-generaal van arbeid. Manyi se uitsprake oor bruinmense was nie die eerste rassekaart wat hy gespeel het nie, maar dit was hierdie keer net een te veel.
Also posted in 2011 - Uitgawe 2 | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Solidariteit Beweging het groot planne vir 2011

Deur Flip Buys Solidariteit en die hele Solidariteit Beweging is gereed om die nuwe jaar met mag en mening aan te pak. Ons kan hierdie versekering gee omdat daar in die laaste paar maande van 2010 hard gewerk is om ons “span en ons plan” in hoër versnelling te kry vir die uitdagings van die [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Spreekbuys

Suid-Afrika kort meer werkers Een van die grootste probleme in Suid-Afrika is dat te min mense werk. Dit is  waarom daar soveel armoede en ongelykheid is, waarom daar so min belastingbetalers en so baie toelae-ontvangers is, en waarom die regering se droom om gratis dienste en huise aan die armes te gee, onbereikbaar is. Hierdie [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 6 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Solidariteit is ʼn produsente-organisasie

Suid-Afrika is ʼn mooi land met talle probleme soos armoede, werkloosheid en ongelykheid. Baie misdadigers misbruik hierdie probleme as verskonings om geweld teen ander mense te pleeg. Daar is egter nie ʼn verskoning vir geweld nie, en dit moet met mag en mening teengestaan word. Die feit bly egter dat die land se toekoms nie [...]
Gepubliseer in Spreekbuys | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Ons sal die toekoms bou met ons eenrande en tienrande.

Deur Flip Buys Winnie Mandela het die wêreld op 13 April 1986 geskok toe sy gesê het: “Ons sal hierdie land bevry met ons vuurhoutjies en ons buitebande.” Dit was ander tye en Suid-Afrika was toe ʼn ander land. Maar nou ja, dis een ding om te struggle, maar dis iets totaal anders om te [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Die Groeifonds maak drome waar.

Bestee in 2009 en 2010 bykans R15 miljoen aan toerusting vir Sol-Tech en R2,5 miljoen aan beurse vir lede se kinders… Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 2: 2010 – Christen-demokratiese waardes

Flip Buys Daar is histories twee vakbondbewegings in die wêreld, naamlik die sosialistiese en die Christen-demokratiese vakbonde. Flip Buys gee hier in ‘n neutedop sy siening van die breë raamwerk vir ʼn Christen-demokratiese grondslag vir Solidariteit. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2 | Lewer kommentaar

Uitgawe 1: 2010 – Welslae bied hoop vir die toekoms

Flip Buys. Die sukses wat ons die afgelope jaar by Solidariteit, Helpende Hand, by ons tegniese kollege Sol-Tech, die Groeifonds en by AfriForum gehad het, is vir my ʼn bewys dat daar hoop vir die toekoms is as elkeen sy deel doen. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar