Nuuswaardig | Newsworthy

Uitgawe 4 2010 – Pak op, vat jou goed en trek na die platteland

Deur Ilze Nieuwoudt Vir die Nortjé’s is dit Parys in die Vrystaat en vir die Steyns is dit Hendrina in Mpumalanga. Twee uiteenlopende gesinne met uiteenlopende behoeftes. Tog het hulle een ding in gemeen – hulle het hulle stadsmotors gepak en getrek. Hulle het egter nie die trek na die vreemde uithoeke van die aarde [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Instituut vir Rasseverhoudinge waarsku oor nasionale gesondheidsorgplan

Deur Ilze Nieuwoudt Die regering se planne om ʼn nasionale gesondheidsorgplan te implementeer, kan die gehalte van privaat gesondheidsorg in Suid-Afrika benadeel. So meen die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR). Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Sol-Tech-studente steek die grens oor

Deur Charl Oberholzer ʼn Handjievol bevoorregte Sol-Tech-studente het die geleentheid gehad om ses maande se praktiese ondervinding anderkant die land se grense op te doen. Vier studente is begin vanjaar sak en pak Namibië toe om by Airport Interface Technologies (AIT) te gaan werk. Twee van die studente het met Solidariteit Tydskrif gesels oor hulle [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Welgedaan en dankie, Sol-Tech

Roni Botha Skryf: Die afgelope jare het ek in direkte kontak gekom met van die mense wat met die studente by Sol-Tech werk en wil graag my opregte dank aan Elbie en haar personeel deurgee. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Solidariteit pak self skaars vaardighede

Elektrisiënswerk is ʼn uiters skaars vaardigheid in Suid-Afrika. Dit is een van die kursusse wat Sol-Tech met groot sukses aanbied, en dit nog in Afrikaans. Die kursus fokus nie net op omvattende vakvaardighede nie, maar ook lewensvaardighede. Studente leer oor wetgewing, operasionele stelsels en hoe om probleme deur die gebruik van wiskundige, tegniese en teoretiese [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Flip Buys oor die vaardigheidskrisis:

“In die moderne wêreld is dit noodsaaklik dat elke nuwe geslag beter opgelei is as die vorige een. Die probleem is dat die opleidingstoneel in Suid-Afrika heeltemal verander het en dat Afrikaners moet aanpas of verarm. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Natuurramp dreig by Grootvlei-myn

Deur Ilze Nieuwoudt Met meer as 150 jaar se intensiewe mynbou-aktiwiteite agter die rug het die oostelike kom van die Witwatersrand se goudvelde ʼn goue lopie gehad. Vandag dreig daar egter ʼn grootskaalse natuurramp wat verreikende gevolge vir die natuur aan die Oos-Rand kan inhou. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – Taalregte en voorbeelde uit Europa

Deur Alana Bailey Hoewel die Suid-Afrikaanse grondwet die regte van al elf Suid-Afrikaanse landstale beskerm, gebeur dit nie in die praktyk nie. Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat), wat tot stand gebring is om Suid-Afrikaners se taalregte te beskerm, het ʼn hond sonder tande geword. Dit het nie die nodige mag, fondse of kundigheid om doeltreffend teen [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar