-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
Nuuswaardig | Newsworthy
Uitgawe 6 2011 – Nationalisation: Dancing on head of a pin?
By Piet le Roux How many angels can dance on the head of a pin? Or can you balance an egg on a needle? The question puzzles, because angels are not subject to the constraints of time and space as humans and pins are – a person or persons could never possibly dance on [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Die Kampus: Waar drome van opleiding waar word
Deur Dawid Brand Die Solidariteit Beweging droom groot. “Maar met die wete dat die drome van Die Kampus – dis die grootste en opwindendste projek tot nog toe in die geskiedenis van die Solidariteit Beweging – ’n werklikheid kan word as ons hande vat en saam bou,” sê dr. Dirk Hermann, adjunk uitvoerende hoof van [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Alfabet van beskerming sonder gelyke
Solidariteit het in bykans 109 jaar gegroei vanaf ’n vakbond tot ’n beweging waar daar op verskeie vlakke beskerming sonder gelyke aan lede gebied word. Die Solidariteit Beweging, ’n familie van tientalle besonderse instellings, bied beskerming van A tot Z, skryf ILZE NIEUWOUDT.
Also posted in 2011 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – ’n Jaar propvol groei vir Solidariteit
Deur Moira-Marie Kloppers SOLIDARITEIT: ’N JAAR VAN DIENS Die vakbond Solidariteit het in 2011 sy missie, Ons beskerm ons mense, met uitmuntende dienslewering aan duisende Solidariteit-lede uitgeleef. Die Solidariteit Dienssentrum het gewoel en in die eerste nege maande van 2011 reeds bykans 400000 telefoonoproepe en nagenoeg 20 000 korrespondensiestukke per maand hanteer, en 8 800 [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Capitec steeds goedkoopste bank
Deur Paul Joubert Capitec is die bank met die laagste bankkoste, met FNB kort op sy hakke. Hierna volg Nedbank, Absa en Standard Bank. Dis onder meer die bevindings van ’n studie oor bankkoste wat die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) in 2010 onderneem het en vanjaar herhaal het. Vanjaar se bevindings was breedweg dieselfde as verlede [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Welvaartstaks vir wittes op pad?
Deur Ilze Nieuwoudt Uitlatings deur aartsbiskop emeritus Desmond Tutu, gevolg deur opmerkings deur teoloog en anti-apartheidsaktivis dr. Allan Boesak, het talle Suid-Afrikaners vroeër vanjaar behoorlik warm onder die kraag gehad.
Also posted in 2011 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Sol-Tech se toekoms op dié pilare gevestig
Deur Moira-Marie Kloppers Gemotiveerde, goed gekwalifiseerde personeel met ’n passie vir opleiding, toerusting van hoogstaande gehalte en toegewyde studente. Dít, meen Paul van Deventer, besturende direkteur van Sol-Tech, is die pilare waarop Sol-Tech se sukses en toekoms gebou word.
Also posted in 2011 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Suid-Afrika staan op teen plaasmoorde
Deur Ilze Nieuwoudt As deel van die bekendstelling van Kraal Uitgewers se boek Treurgrond – 20 jaar van plaasaanvalle is September geoormerk as die Solidariteit Beweging se maand van protes teen plaasaanvalle.
Also posted in 2011 - Uitgawe 5 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Basta, ons ís van Afrika!