My Werk | My Work

Uitgawe 5 2011-Fair treatment at work – when is it discrimination?

By Cilleste van der Walt Ever noticed a male employee receiving more respect and validation on his ideas than the young woman in the same or even higher position in your company? Or someone you know being told that they’re too old for a project?
Also posted in 2010 - Uitgawe 5 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Neem weer beheer van jou tydsbestuur

My werk Deur: Cilleste van der Walt Om jou dagtaak by die werk deur middel van goeie tydsbeplanning te bestuur, kan een van die grootste belonings wees – nie net vir jouself nie, maar ook vir jou beroep. Talle advertensies vir poste bevat deesdae die woorde “persoonmoet verskeie take kan verrig,” maar die vermoë omtalle [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3 2011 – Your work is no crying matter

By Cilleste van der Walt Have you ever found yourself overwhelmed with emotion at work and bursting into tears without being able to control yourself? Crying at work is rarely acceptable, because it shows vulnerability and undermines your sense of competence and confidence.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Slaan stres in die werkplek vir ’n ses

Deur Cilleste van der Walt ‘n Gelukkige werknemer is ’n produktiewe werknemer. Daarom is werkverwante welstand in alle sfere van die werkplek van uiterse belang.
Also posted in 2011 - Uitgawe 2 | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer

Deur Moira-Marie Kloppers Insomnia, angstigheid, depressie, spanning… As werkdruk jou gereeld noodsaak om laat nagte te werk of indien jy nagskofte doen, is enige van hierdie slaapversteurings potensieel jou voorland. Die moegheid of uitputting wat die gevolg is van te min slaap lei nie net tot laer produktiwiteit by die werk nie, maar kan selfs [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – PTSD raak een uit vier

My werk Deur Moira-Marie Kloppers Ses miljoen Suid-Afrikaners, of sowat 25% van die bevolking, ly waarskynlik aan posttraumatiese stresversteuring (PTSD). Dié skokbevinding is in Oktober deur ’n bekende psigiater, dr. Eugene Allers, bekend gemaak. Daarbenewens is sowat ’n derde van dié mense tussen die ouderdomvan 30 en 40 jaar – ’n belangrike deel van die [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 6 | Lewer kommentaar

Uitgawe 5 2010 – Pakket bied nie noodwendig vryheid

Deur Paul Joubert en Moira-Marie Kloppers Die aanbod van duisende rand as deel van ’n vrywillige skeidingspakket is vir baie mense aanloklik. Wanneer afleggings by ’n maatskappy ter sprake kom, voel baie mense dat ’n vrywillige skeidingspakket ’n welkome uitkoms kan bied. Baie meen dit is voldoende om die droom van ’n eie onderneming te [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 5 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – My werk: Wat is eties en reg?

Deur Marnia Verwey Elke werksdag bestaan uit ʼn reeks etiese besluite, maar in vandag se samelewing is etiek dikwels die eerste om by die deur uit te stap wanneer geld en sukses instap. Baie mense verwar etiese gedrag in die werkplek met vriendelikheid en goeie maniere. Maar is dit al wat etiese gedrag behels? Wat [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 2: 2010 – Slaan konflik by werk hok

Moira-Marie Kloppers Die gemiddelde persoon bring minstens ʼn derde van elke weeksdag in sy werkskollegas se geselskap deur. Jy kan nie jou kollegas kies nie en uiteenlopende menings, persoonlikhede, waardes, prioriteite en verwagtings maak konflik ʼn onvermydelike deel van die werkplek. Jou vermoë om dié konfliksituasies op ʼn opbouende, volwasse manier te hanteer, beïnvloed nie [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 2 | Lewer kommentaar

SMART resolutions and goals for 2010

A resolution is a decision, a promise, a pledge, a decree or a ruling. It is much more than a mere intention, a hopeful statement or wish for the future. Unfortunately, many people’s list of resolutions consist of exactly (and only) that. It is merely a list of vague things that you would like to [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar