-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
My Gesin | My Family
Uitgawe 4 2011 – Oorbrug gaping tussen jou, kind
My gesin Deur: Grietjie Swanepoel en Ilze Nieuwoudt Waar daar eens laggende, borrelende kindertjies was, is die huis byna oornag deur dikmond, moenie-my-pla-nie tieners oorgeneem. “Wat het dan fout gegaan?” wonder talle radelose ouers. Die kommunikasiegaping tussen ouers en tieners kan soms so noodlottig wees dat daar selde vrede in ’n eens liefdevolle, vreedsame huis [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 4 Lewer kommentaar
Uitgawe 3 2011 – Gee die griepgogga die doodskoot
Deur Ilze Nieuwoudt Die winter is hier in al sy glorie en saam met die jasse en serpe moet jy noodgedwonge ook die hoesstroop, griepmiddels en ander wonderkure uitpak. Gou-gou merk jy op dat die kleinspan tuis kom met mismoedige snuifneusies en dat jou kollega in die werkhokkie langs jou soos ’n boerboel blaf. Ja, [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 3 Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Maak só tyd vir jou gesin en werk
Deur Ilze Nieuwoudt Die meeste werknemers het op enige gegewe tydstip ’n honderd balle wat terselfdertyd in die lug gehou moet word. Daar is spertye; groot en uitdagende projekte; beplanning vir daardie nuwe veldtog; kollegas en hul dinge; base en hul eise. Die lys kan lank raak. Elke dag is ’n gejaag, die ure word [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 2 Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Die nes is leeg… Hoe nou gemaak?
Deur Inge Verwey Dit is onvermydelik: alle kinders moet die een of ander tyd hulle ouerhuis verlaat om hul eie potjie te krap. Die aanpassing is egter nie ’n maklike een nie – nie vir die ouers, broers of susters wat agterbly nie, en allermins nie vir die kind wat die huis verlaat nie.
Also posted in 2011 - Uitgawe 1 Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2010 – My Gesin: Gevaar in jou huis
Deur Moira-Marie Kloppers Sekuriteitskomplekse, alarmstelsels, skole met hoë heinings en sekuriteitswagte. “Moenie met vreemde mense gesels nie,” “Kyk links en regs voor jy oor die pad stap,” “Bly waar ek jou kan sien!” Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 Lewer kommentaar
Uitgawe 2: 2010 – Teach responsibility in sensitive manner
Moira-Marie Kloppers Your child has just dropped one of your most prized porcelain teacups. What do you do? Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2 Lewer kommentaar
Gee jonges breinkos
Daar’s ’n apie op ’n stokkie voor my ma se agterdeur, daar’s ’n gaatjie in sy broekie en sy stertjie loer daardeur. Storietyd! ’n Besoek aan die wonderwêreld van ’n kind se verbeelding. ’n Plek waar die skelms altyd gevang word en die prins en prinses vir altyd gelukkig saamwoon. Tog vervul hierdie paar minute [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 Lewer kommentaar
Uitgawe 1: 2010 – Gee jonges breinkos
Moira-Marie Kloppers Daar’s ʼn apie op ʼn stokkie voor my ma se agterdeur, daar’s ʼn gaatjie in sy broekie en sy stertjie loer daardeur. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Pak jou lentekosblik