My Geld | My Money

Uitgawe 5 2011-Hou gelddoring só uit huwelik se vlees

Deur Moira-Marie Kloppers “Trou is nie perdekoop nie,” sê die ouer mense dikwels om jongmense te waarsku dat trou ’n ernstige saak is. Finansieel gesproke is dit vandag heelwat eenvoudiger en goedkoper om ’n perd te koop as om te trou, en talle pasgetroudes besef kort voor lank dat geld maklik ’n onverwyderbare doring in [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 5 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Laat jou spaarvarkie bult

My geld Deur: Ilze Nieuwoudt Spaar, spaar, spaar! ’n Mens hoor dit bykans elke dag en elke keer is jou antwoord: “Ek kan nie!” Dit is presies waar jy die fout maak. Om te spaar, is eintlik eenvoudig. Die webtuiste www.thisismoney.co.uk bied nuttige raad vir maniere waarop jy jou spaarvarkie weer kan laat kreun!
Also posted in 2011 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2010 – Min voorsien vir medies ná aftrede

My geld Deur Moira-Marie Kloppers Tot 67% van werkende mense weet nie dat hulle, afgesien van pensioenvoorsiening, ook bykomende voorsiening vir mediese uitgawes ná aftrede moet maak nie. Boonop sit slegs 5% mense wat wél daarvan bewus is, ekstra geld hiervoor eenkant. Nog ’n skokbevinding is dat tot 52% van pensioentrekkers hulle bydraes tot mediese [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 6 | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2010 – My skuld, my saak… toe nie

Deur Moira-Marie Kloppers Tjekkaarte, kredietkaarte, brandstofkaarte, klererekeninge, fliekkaarte, klubkaarte, selfoonkontrakte en kontant. Die dae van eenvoudige ruiltransaksies vir besigheid doen is lank vergete. Vandag ryg ons die een helderkleurige kaart na die ander uit om dit wat ons graag wil hê aan te skaf, want “plastiek is mos geduldig” en wat van al die bonuspunte, [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 4 | Lewer kommentaar

Uitgawe 3: 2010 – Vyf groot slaggate in aftreevoorsiening.

Deur Henk Schalekamp. Aftrede is iets waarvan die meeste mense droom. Hierdie droom gaan gewoonlik gepaard met die uitleef van lewensideale soos ʼn langverwagte toer deur die wildernis van Afrika of die voltydse uitleef van ʼn stokperdjie soos houtwerk of visvang. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 | Lewer kommentaar

Uitgawe 2: 2010 – Meer geld, maar met baie minder stres

Moira-Marie Kloppers Daar is lig aan die einde van die resessie-tonnel, maar die meeste mense trek nog noustrop. Geld is die algemeenste rede vir spanning en rusies in huwelike, of die geld nou te min, of te veel is. Geld en spanning werk egter teen mekaar, veral wanneer die geld te min is. Te veel [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 2 | Lewer kommentaar

Loop lig vir piramideskemas

Dit is 2010 – ’n jaar wat op ’n baie beter noot begin as die een wat agter die rug is. Daar is egter steeds baie mense wat met hulle finansies sukkel. Sulke mense sal enige oënskynlike reddingsboei maklik met albei hande aangryp, sonder om te kyk of dit werklik uitkoms kan bring. Een so [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar

Uitgawe 1: 2010 – Loop lig vir piramideskamas

Paul Joubert. Die jaar 2010 het aangebreek – ʼn jaar wat op ʼn baie beter noot begin as die een wat agter die rug is. Daar is egter steeds baie mense wat met hulle finansies sukkel. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar