-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
Intrapslag | Straight Forward
Uitgawe 5 2011-Ouboet om oog oor jou te hou
Die ekonomie knyp steeds. Die VSA se kredietgradering is afwaarts aangepas, in Griekeland loop die mense in die strate en Londen brand. In Suid-Afrika is dinge ook steeds onseker.
Also posted in 2011 - Uitgawe 5 Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Om ’n spieël op te hou
Intrapslag Deur Dr. Dirk Hermann Oom Frik Hermann was nommer 1 647. Dit is volgens die TLUSA se statistiek oor plaasmoorde. Hy is op sy plaas buite Alma vermoor – letterlik doodgeskop. Sy ribbes het in sy longe gesteek en hy het waarskynlik ’n baie pynlike dood gesterf. Die ANC het ’n roerende verklaring uitgereik. [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 4 Lewer kommentaar
Uitgawe 3 2011 – Die Kampus: Monumentaal!
Op Monumentkoppie, sowat 3 km van Solidariteit se hoofkantoor af, staan die Voortrekkermonument – ’n indrukwekkende gebou wat die verlede herdenk. Op friese word die Groot Trek uitgebeeld; op ’n muur van herinnering die name van diegene wat in diens van die Weermag gesneuwel het. ’n Multimediasentrum vertel die verhaal van die Afrikaner se geskiedenis [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 3 2Kommentaar
Uitgawe 2 2011 – As mense net nommers word
Wat gebeur as mense net nommers word? Daar is nie meer gesigte nie, net getalle. Daar is nie meer emosie nie, net persentasies. Nommers kan uitgevee word, dit kan verander word, dit kan rondgeskuif word. Nommers beleef nie pyn nie, hulle kan nie kla nie, hulle is bloot objekte wat gebruik word in ’n groot [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 2 Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Borrelende bron van energie vir ’n nuwe geslag
Deur dr. Dirk Hermann “Ek is Andries Hendrik Potgieter.” Só stel ’n passievolle jong kunstenaar hom aan my bekend. Daar is trots in sy oë. Hy is die naamdraer van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter. Hy lyk nie baie Voortrekkerig nie, inteendeel, maar tog sê hy: “Ek wil Andries Hendrik Potgieter se skoene volstaan”.
Also posted in 2011 - Uitgawe 1 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2010 – Plant ‘n boom – selfs in swaar tye
Die somer het aangebreek. Somer is ’n tyd van plant en groei. Om te plant, is ’n daad van hoop. Jy glo die plantjie wat jy vandag plant, gaan in die toekoms sy skadu oor jou gooi. Om in moeilike tye te plant, is deel van ons geskiedenis. Toe Jan van Riebeeck in 1652 in [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2010 – As ’n familielid tereggestel word
Wat sal jy doen as jou broer in teregstellingstyl vermoor word? Wat sal jy doen as hy weerloos kyk hoe die pistool op hom gerig word en dan koelbloedig in die kop geskiet word? Sal jy bloot daarvan kennis neem en met jou dagtaak aangaan?
Also posted in 2010 - Uitgawe 5 Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2010 – Dankie. En totsiens.
Deur Jaco Kleynhans Hierdie was die moeilikste rubriek wat ek in my vyf jaar as redakteur van die Solidariteit Tydskrif geskryf het. Die rede: Dit is my laaste rubriek. Lees meer…
Gepubliseer in Intrapslag | Straight Forward Lewer kommentaar
Uitgawe 3: 2010 – Gewone mense, buitengewone dinge.
Deur Jaco Kleynhans. Soos wat Solidariteit die afgelope paar jaar gegroei het, het mense al hoe groter verwagtinge van die vakbond en sy filiale begin kry. Ons kry daagliks ʼn groot aantal oproepe, e-posse en besoeke van mense wat verwag dat ons hulle probleme, en die probleme van hulle gemeenskappe en selfs die land, moet [...]
Also posted in 2010 - Uitgawe 3 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Redakteursbrief