Histories Gesproke

Uitgawe 2: 2010 – Museum vertel van ‘n nasie se pynlikste oorlog

Ilze Nieuwoudt. Vir die Afrikaner was die Anglo-Boereoorlog meer as net ʼn oorlog. Dit was ʼn gebeurtenis wat ʼn nasie onherroeplik verander het – ʼn oorlog wat as die pynlikste era vir die Afrikaner beskou word en ʼn oorlog wat gesinne en families uitmekaar geruk het. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 2 | Lewer kommentaar

Uitgawe 1: 2010 – Vegkop: Bloedrivier van die Vrystaat

Magdaleen Kleynhans. Op 16 Desember 2008 het ek en my man saam met ons seuntjie, wat toe ses maande oud was, Heilbron se Geloftefees by Vegkop bygewoon. Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar

Uitgawe 1: 2010 – Danie Theron ‘n held met ‘n boodskap.

Ilze Nieuwoudt. Net buite Fochville, op die pad tussen Johannesburg en Potchefstroom, staan ʼn monument wat een van die dapperste Boere-vegters van die Anglo-Boereoorlog gedenk.   Lees meer…
Also posted in 2010 - Uitgawe 1 | Lewer kommentaar