-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
Histories Gesproke
Uitgawe 6 2011 – Daar steek baie in ’n (plek)naam
Deur Ilze Nieuwoudt Soos met enige land wat drastiese regeringsveranderings ondergaan, het Suid-Afrika ook oor die afgelope bykans 20 jaar verskeie veranderings van plekname beleef. Plekname het in byna alle gevalle ’n unieke verhaal wat daarmee saamgaan, en dit is juis hierdie telkens geskiedkundige waarde wat met groot hartseer en woede opgeoffer word. Ten [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 6 Lewer kommentaar
Uitgawe 5 2011-Webtuiste maak deur oop na geskiedenis
Deur Ilze Nieuwoudt Doodskampe is wat sommige dit genoem het. Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog spook vandag nog by talle Suid-Afrikaners, en mense se fassinasie met die gebeure in hierdie kampe was reeds die rede vir die samestelling van tientalle boeke oor hierdie onderwerp.
Also posted in 2011 - Uitgawe 5 Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Bloedrivier Erfenisterrein ’n unieke slagveld
Histories gesproke Deur Nico Strydom Die Bloedrivier Erfenisterrein naby Dundee is waarskynlik een van die uniekste slagvelde in Suid-Afrika. Die terrein is sowat 43 km vanaf Dundee en 72 km vanaf Vryheid geleë. Dit word bereik deur die De Jagersdrift-grondpad vanaf die R33 tussen Vryheid en Dundee te volg.
Also posted in 2011 - Uitgawe 4 Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Die groot storie van die Groot Gat
Histories gesproke Deur: Ilze Nieuwoudt Die naam Colesbergkoppie beteken moontlik vir die meeste Suid-Afrikaners vandag nie veel nie, maar praat jy van die Groot Gat, weet almal dadelik waarna jy verwys. Hierdie plek is veelmeer as net ’n gat in die aarde. Kimberley en die gat het ’n roemryke geskiedenis en ’n noemenswaardige storie om [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 4 Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Anglo-Boereoorlog leef voort in Noord-Kaap
Deur Nico Strydom In die Noord-Kaap tussen Hopetown en Orania naby die Oranjerivierstasie speel die Anglo-Boereoorlog se geskiedenis steeds af. Op die suidelike oewer van die Oranjerivier lê die plaas Doornbult. Die spoorweg tussen Kaapstad en Kimberley het destyds deur dié plaas geloop en die Oranjerivierstasie, die laaste treinstasie voordat die spoor die rivier oorsteek, [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 4 Lewer kommentaar
Uitgawe 3 2011 – Die Long Tom: ’n Bielie van ’n kanon
Deur Ilze Nieuwoudt ’n Bielie van ’n kanon met ’n loop van oor die vier meter het gedurende die Anglo-Boereoorlog die Britte laat sidder en behoorlik op hul neuse laat kyk. Die Long Tom, soos hierdie 155 mm-Creosot-kanonne bekendgestaan het, het sy plek dubbel en dwars in die geskiedenisboeke oor die oorlog regverdig.
Also posted in 2011 - Uitgawe 3 Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Kasteel die Goeie Hoop se ryk geskiedenis
Deur Magdaleen Kleynhans Stigtingsdag word elke jaar op 6 April gevier. Waar is ’n beter plek as juis die Kasteel die Goeie Hoop om dié dag deur te bring? Die Kasteel is die oudste gebou in Suid-Afrika en werklik ’n besonderse plek omte besoek.
Also posted in 2011 - Uitgawe 2 Lewer kommentaar
Uitgawe 2 2011 – Ons (nog steeds) vir jou, Suid-Afrika!
Deur Ilze Nieuwoudt Die woorde “Ons vir jou, Suid-Afrika” het ’n tuiste in die hart van derduisende Suid-Afrikaners. Nie net is dit die woorde wat jaarliks op 16 Desember in die Voortrekkermonument in Pretoria verlig word nie: Dit is die kernboodskap van ’n lied wat vandag nog met net soveel ywer en liefde gesing word [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 2 Lewer kommentaar
Uitgawe 1 2011 – Pierneef: Onkonvensionele kunslegende
Deur Inge Verwey Wanneer jy enige gesoute kunskenner sou vra om ’n paar van die land se mees prominente kunstenaars van die 20ste eeu op te noem, behoort die naam Jacob Hendrik Pierneef die meeste op te duik. Hendrik Pierneef, soms ook Jacob, Pier of Henk genoem, word wêreldwyd as die eerste groot Suid-Afrikaanse skilder [...]
Also posted in 2011 - Uitgawe 1 Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Daar steek baie in ’n (plek)naam