-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
-
So staan sake
Loading ...
Author Archives: lindie
Uitgawe 6 2011 – AfriForum sit stryd teen haatspraak voort
Deur Ilze Nieuwoudt Dit is diskriminerend, ondermyn menseregte en daar is geen regverdiging om die lied te sing nie. Só meen regter Colin Lamont, wat in sy uitspraak in September die sing van die omstrede lied “Skiet die Boer” tot haatspraak verklaar het.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – WerkNet ontlont tikkende tydbom
In Time Magazine van 22 Augustus 2011 word die onlangse onluste in Londen onder die vergrootglas geplaas. Die skrywer meen dat hoewel die onluste vinnig as ’n rassegeveg afgemaak is, ontleders hierdie bevinding weerlê en die voorval eerder as ’n klassegeveg beskryf: Die armes se opstand teen die rykes; dié wat nie het nie wat [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Redakteursbrief
Tranevangers Op die grondvloer van Solidariteit se hoofkantoor werk die personeel van die afdeling vir beroepsgesondheid en -veiligheid – ’n groep mense wat ongesiens wonderwerke verrig. Hulle werk met mense se hartseer en pyn. Hulle is dié onbaatsugtige stille werkers van Solidariteit. Ek noem hulle die Tranevangers, want hulle vang mense se trane op en [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Intrapslag | Straight Forward Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Kuberklets
Solidariteit kommunikeer daagliks met tienduisende Suid-Afrikaners deur middel van sosiale media soos Facebook en Twitter. Op dié manier is Solidariteit in staat om sy lede se voorstelle oor talle sake te kry, belangrike inligting te kommunikeer en die mening van medeburgers in te win.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Kuberklets Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Basta, ons ís van Afrika!
Deur Ilze Nieuwoudt Ons ís van Afrika! Dit is die boodskap van Afrikaanse hoërskoolleerders wat aan ’n unieke liriekskryfkompetisie deelgeneem het en wat duidelik nie huiwer om hulle liefde vir hul herkoms te vier nie.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Nationalisation: Dancing on head of a pin?
By Piet le Roux How many angels can dance on the head of a pin? Or can you balance an egg on a needle? The question puzzles, because angels are not subject to the constraints of time and space as humans and pins are – a person or persons could never possibly dance on [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Die Kampus: Waar drome van opleiding waar word
Deur Dawid Brand Die Solidariteit Beweging droom groot. “Maar met die wete dat die drome van Die Kampus – dis die grootste en opwindendste projek tot nog toe in die geskiedenis van die Solidariteit Beweging – ’n werklikheid kan word as ons hande vat en saam bou,” sê dr. Dirk Hermann, adjunk uitvoerende hoof van [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – Alfabet van beskerming sonder gelyke
Solidariteit het in bykans 109 jaar gegroei vanaf ’n vakbond tot ’n beweging waar daar op verskeie vlakke beskerming sonder gelyke aan lede gebied word. Die Solidariteit Beweging, ’n familie van tientalle besonderse instellings, bied beskerming van A tot Z, skryf ILZE NIEUWOUDT.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 6 2011 – ’n Jaar propvol groei vir Solidariteit
Deur Moira-Marie Kloppers SOLIDARITEIT: ’N JAAR VAN DIENS Die vakbond Solidariteit het in 2011 sy missie, Ons beskerm ons mense, met uitmuntende dienslewering aan duisende Solidariteit-lede uitgeleef. Die Solidariteit Dienssentrum het gewoel en in die eerste nege maande van 2011 reeds bykans 400000 telefoonoproepe en nagenoeg 20 000 korrespondensiestukke per maand hanteer, en 8 800 [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Afrikaans op sy lekkerste by Maroela