Author Archives: Ilze Nieuwoudt

Uitgawe 1: – SMART resolutions and goals for 2010

Moira-Marie Kloppers A resolution is a decision, a promise, a pledge, a decree or a ruling. It is much more than a mere intention, a hopeful statement or wish for the future. Lees meer…
Gepubliseer in 2010 - Uitgawe 1, My Werk | My Work | Lewer kommentaar

Uitgawe 1: 2010 – Longsiektes: So werk vergoeding

Ilze Nieuwoudt Hoewel ʼn studie reeds in 1994 bevind het dat stofvlakke op Suid-Afrikaanse myne die afgelope 50 jaar nie veel verbeter het nie, kom longsiektes as gevolg hiervan en verskeie ander redes steeds algemeen onder werknemers in hierdie en verwante bedrywe voor. Lees meer…
Gepubliseer in 2010 - Uitgawe 1, Beroepsgesondheid en -veiligheid | Occupational Health and Safety | Lewer kommentaar

Uitgawe 1: 2010 – Gehalte en tevredenheid onder een dak

In ʼn bedryf wat veral die afgelope jaar baie swaar getrek het, het Midrand Multifranchise, wat spesialiseer in die verkope van Kia, Tata, Daihatsu, SsangYong en gebruikte motors by Imperial Select, sterk groei getoon. Die geheim? Die voordeel van verskeie bekende en betroubare motorfabrikate onder een dak bied aan die voornemende koper ongeëwenaarde gerief en [...]
Gepubliseer in 2010 - Uitgawe 1, Algemeen | General | Lewer kommentaar

Uitgawe 1: 2010 – Mopkop, kaalkop…uitgeskop?

Stilwo(o)rd – Marietha Malan.   Moenie links kyk nie, Ma! Dit is my tweedejaarseun se opdrag terwyl ons deur ‘n winkelsentrum stap.   Lees meer…
Gepubliseer in 2010 - Uitgawe 1, Stilwo(o)rd, Uitgawes | Lewer kommentaar