Author Archives: Ilze Nieuwoudt

Uitgawe 4 2011 – “’n Taal oorleef in die hart van die mense wat hom praat”

Deur Nico Strydom Elke Vrydag op Solidariteit Radio kan jy na ToetenTaal luister – ’n insetsel tydens die program Perspektief, wat tussen 12:00 en 13:00 uitgesaai word. Tydens ToetenTaal woeker een van Solidariteit se taalpraktisyns, Suné van Heerden, met die taal.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Sol-Tech-welslae danksy drie sleutelbestanddele

Deur Moira-Marie Kloppers Gemotiveerde, uitstekend gekwalifiseerde personeel met ’n passie vir opleiding,  hoogstaande gehalte toerusting en toegewyde studente. Dít, meen Paul van Deventer, besturende direkteur van Sol-Tech is die sleutelbestanddele wat jaar ná jaar tot ’n 96%-slaagsyfer lei. “Danksy die Solidariteit Groeifonds kon Sol-Tech reeds meer as R20 miljoen aan moderne toerusting van hoogstaande gehalte [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Sakereuse kom steek kers op by Sol-Tech

Sol-Tech se reputasie as opleidingsinstelling wat vakmanne van die hoogste gehalte lewer, loop hom vooruit. Verskeie groot maatskappe soos Lonmin, Columbus Stainless Steel en Adcorp het onlangs by Sol-Tech kom kers opsteek om praktiese oplossings vir die vaardigheidstekorte in die bedryf te soek. “Sol-Tech het een doel voor oë, en dit is om jongmense indiensneembaar [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Sol-Tech-navorsing op konferensie in Spanje aangebied

Philip Minnaar, waarnemende hoof van Sol-Tech, het in Junie vanjaar ’n groep jong volwassenes tydens ’n internasionale navorsingskonferensie by die Universiteit van Granada in Spanje oor sy navorsing toegespreek. Minnaar se navorsing vorm deel van sy meestersgraad en vertel die verhaal van hoe jongmense in die ambagsberoep die werkomgewing beleef wanneer hulle dit die eerste [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 -Die wie, wat en waarom van die KBVA

Met 26 000 verwysings tussen April en Desember 2010 vir die hantering van geskille van uiteenlopende aard tussen werknemers en werkgewers in Gauteng, het die minister van arbeid onlangs bevestig dat die Johannesburgse kantoor van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie die grootste werklas van enige KVBA-kantoor in Suid-Afrika het. Dit is duidelik dat [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Arbeidsake | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Regsdienste laat die rekords spat

Deur Moira-Marie Kloppers Die span regskenners van Solidariteit Regsdienste het vanjaar met mag en mening ingespring en in die eerste ses maande van die jaar reeds meer vergoeding en toekennings vir Solidariteit-lede beding as gedurende die hele 2010. Volgens Nic Arnold, hoof van Solidariteit Regsdienste, is dié suksesvolle afdeling van die vakbond ’n goed geoliede [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Arbeidsake | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Wanneer moet ‘n werknemer aftree?

’n Werknemer kan slegs verplig word om af te tree indien daar vooraf ooreengekom is op ’n vasgestelde aftreeouderdom; of indien daar binne die maatskappy ’n normale aftreeouderdom vir werknemers in ’n bepaalde hoedanigheid is.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Jy en die Reg | You and the Law | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Kan ek verplig word om af te tree?

VRAAG Ek het reeds die verpligte aftreeouderdom bereik. Ek is egter nie gevra om my pos te ontruim nie en het nog ’n geruime tyd aanhou werkmet die goedkeuring van my werkgewer. Hy wil my egter nou verplig om af te tree en voer my ouderdom as rede aan. Wat staan my nou te doen?
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Jy en die Reg | You and the Law | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Ontslag by aftreeouderdom: Is dit billik?

Jy & die reg Deur: Phil Davel Wanneer die aftreeouderdom begin nader kruip, veroorsaak dit by baie werknemers groot onsekerheid. Sommige werknemers voel dat hulle nog nie voldoende voorsiening gemaak het vir hul aftrede nie; ander meen dat hulle steeds ’n waardevolle bydrae tot die maatskappy kan en wil maak.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Jy en die Reg | You and the Law | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Oorbrug gaping tussen jou, kind

My gesin Deur: Grietjie Swanepoel en Ilze Nieuwoudt Waar daar eens laggende, borrelende kindertjies was, is die huis byna oornag deur dikmond, moenie-my-pla-nie tieners oorgeneem. “Wat het dan fout gegaan?” wonder talle radelose ouers. Die kommunikasiegaping tussen ouers en tieners kan soms so noodlottig wees dat daar selde vrede in ’n eens liefdevolle, vreedsame huis [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, My Gesin | My Family | Lewer kommentaar