Author Archives: Ilze Nieuwoudt

Uitgawe 4 2011 – Duisende adviseurs dalk werkloos en “onwettig”

Deur: Ilze Nieuwoudt Duisende finansiële adviseurs kan moontlik teen die einde van die jaar hulle werk verloor as stappe nie gedoen word om ’n krisis in die finansiële bedryf af te weer nie. Verskeie werkgewers het hulle werknemers onlangs in kennis gestel dat hulle werk in die gedrang sal kom as hulle nie teen die [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Nóg afleggings by Simmers se Buffelsfontein

Deur Cilleste van der Walt & Ilze Nieuwoudt Die mynmaatskappy Simmer en Jack het vir die soveelste keer die afgelope paar jaar aangekondig dat hy beplan om afleggings by die groep se Buffelsfontein-myn te implementeer. Simmers het op Woensdag 15 Junie 2011 ’n Artikel 189-kennisgewing vir die beplande aflegging van nagenoeg 1 248 werknemers by [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Vakbond pak Transnet oor veiligheidstandaarde

Deur: Cilleste van der Walt Met 1 376 beserings in die eerste helfte van 2011 is veiligheidstandaarde in die spoorvervoerbedryf in Suid-Afrika op ’n steil afdraande pad. Dít is slegs 556 beserings minder as tydens een van die dodelikste jare in die geskiedenis van die spoorvervoerbedryf in 2008, toe 434 mense gesterf en 1 932 [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Konstruksiesektor in die klemskroef

Deur Grietjie Swanepoel & Moira-Marie Kloppers Luidens die jongste inligting is die konstruksiesektor vir die eerste keer in byna ’n dekade op die punt om ’n negatiewe groeisyfer aan te teken. Die stand van sake kan deels aan die regering se leë beloftes van groot konstruksieprojekte toegeskryf word. Daarbenewens is die voorafgaande jare se ware [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Solidarity now represented at Mango

By: Cilleste van der Walt Solidarity has recently secured representation for the pilots at Mango, a local airline in South Africa. This was confirmed by the signing of a recognition agreement between the employer and Solidarity at the end of May 2011. After signing the agreement, Solidarity requested an urgent meeting with the employer in [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Sasol: ‘n Bloudruk vir arbeidsverhoudinge?

Deur: Moira-Marie Kloppers Strategie fokus nie net op die verhouding tussen werkgewer en vakbonde nie, maar verteenwoordig ’n holistiese benadering waarbinne verhoudings met al die rolspelers in die werkgewer se interne en eksterne omgewing bestuur word.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Marula Platinum moet oop kaarte speel oor beplande afleggings

Solidariteit het in Junie vanjaar geëis dat Marula Platinum, ’n platinummyn van Impala Platinum (Implats) sowat 50 km buite Burgersfort in Limpopo, oop karate moet speel oor die beplande aflegging van sowat 1 000 werknemers. Die mynmaatskappy het geweier om met Solidariteit, die minderheidsvakbond by die myn, te konsulteer, hoewel dit ’n duidelike vereiste van [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Local Loop Unbundling:What’s buzz about?

By: Moira-Marie Kloppers Local Loop Unbundling (LLU) is the new buzz word in the telecommunications industry with various role players who just cannot agree on the best way to allow Telkom’s competitors access to the local loop and to what the practical implications will be. In June this year, the Independent Communications Authority of South [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Bemagtiging in ’n 17 jaar oue demokrasie

Deur: Marietjie Smit Die “Nuwe Suid-Afrika” is vanjaar 17 jaar oud. Volgende jaar se matrieks is in 1994 gebore. Ons “jong” demokrasie matrikuleer dus as’t ware aan die einde van 2012. Ons het ’n ver pad gekom sedert April 1994 en dit is tyd om argumente wat tot onlangs taboe en nie politiek korrek was [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Steve Hofmeyr stig beurs vir behoeftige student

Deur: Juanita du Preez Op die historiese dag van 31 Mei 2011 – op die 50 ste herdenking van die land se Republiekwording – het Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut weer ’n bladsy in die geskiedenis van die Afrikaner geskryf. Sekerlik die suksesvolste kunstenaar in die land, Steve Hofmeyr, het die eerste kunstenaar geword [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar