Author Archives: Ilze Nieuwoudt

Uitgawe 1 2011 – Rolling blackouts may be back this winter

By Moira-Marie Kloppers South Africans may have to face another round of rolling blackouts this winter, according to a recent warning by Brian Dames, Eskom CEO. He said low-quality coal, the pick-up in the economy (and the consequent increased demand for electricity) as well as still wasteful consumers all add to such a possibility. Moreover, [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Simmers-oorname: Geen afleggings sal geduld word

Ná die aankondiging dat Village Main Reef Gold Mining ’n ooreenkoms met Simmer & Jack vir die oorname van Simmers bereik het, het Solidariteit gewaarsku dat geen afleggings as gevolg van die beplande oorname geduld sal word nie.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Gemeenskap sorg vir mense in krisis

Deur Juanita du Preez Jy is agt jaar oud en ’n grootmens maak jou baie seer. Of jou man rand jou aan. Maar die polisie is ver… Vir wie vertel jy? Waar kry jy hulp?
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy | 1Kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Die merkwaardige verhaal van Zach Joubert

Deur FC Pelser Vir die meeste van ons is spraak vanselfsprekend; iets wat ons elke dag sonder om  twee keer te dink gebruik om met mekaar te kommunikeer. Almal is egter nie so gelukkig nie. Een so ’n persoon is Zach Joubert, ’n kwadrupleeg wat slegs met behulp van ’n Pathfinder-praattoestel kan kommunikeer. Zach is [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Welsyn, opheffing is in ons eie hande

Deur dr. Danie Langner Die regering se huidige sosialisties-maatskaplike benadering, wat ’n mens ook kan beskryf as opheffing-deur-toelaes, slaag nie daarin omsy doelwit te bereik nie. Die kernprobleem daarvan is dat die regering mense se behoeftes, pleks van hulle verantwoordelikheid, as uitgangspunt gebruik. Die fokus is dus op wat arm mense wil hê en kan [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Helpende Hand | Helping Hand Fund | 2Kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Joshua se kwashale soos medisyne

Deur Juanita du Preez Joshua Martin, ’n jong skilder, se droom is om “stinkryk” te wees en hy beplan omdit te bereik deur sy skilderwerk. Maar Joshua (16) is iemand wat “anders” kom aanklop het as die “gewone modelletjie” waarvolgens kinders dit gewoonlik doen, soos sy ma, Tania du Toit, dit stel. Hy ly aan [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Trek jou tekkies aan en kom draf saam

Deur Ilze Nieuwoudt Trek jou tekkies aan en vat die pad saam met die Solidariteit Atletiekklub! Hierdie gratis atletiekklub word eksklusief aan atlete in Gauteng aangebied en is die ideale geleentheid vir belangstellendes om op ’n goedkoop, gesonde en gesellige manier ’n stokperdjie en sport te beoefen. Atlete (en ook dié wat hulself nie juis [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Oud-Blou Bul Polla Roux groet Solidariteit

’n Vakbondman wat hou van leer, rugby speel en nog wil valskerm spring – dit is Polla Roux. Polla was die afgelope vier jaar by Solidariteit werksaam, maar roep die vakbond eersdaags vaarwel toe. DALEEN DE JAGER het met dié staatmaker gesels oor die dae wat was en dit wat nog voorlê.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Lig aan einde van tonnel vir verbruikers

Voortslepende afleggings, stygende werkloosheidsvlakke, stremming in die arbeidsmark en slegte skuld kniehalter steeds verbruikers se finansiële selfvertroue, volgens die Buro vir Marknavorsing en FinMark Trust se Finansiële Kwesbaarheidsindeks van Verbruikers (FKIV).
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 1 2011 – Belê in opleiding, herstel vinniger – studie

Deur Moira-Marie Kloppers ’n Studie oor werkloosheid onder jongmense wat onlangs in verskeie lande gedoen is, het gevind dat Suid-Afrikaners tussen die ouderdom van 15 en 24 jaar die ergste onder werkloosheid deurloop.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 1, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar