Author Archives: Ilze Nieuwoudt

Uitgawe 4 2011 – Ma met ‘n voltydse beroep: Dit kan werk!

Deur: Cilleste van der Walt & Ilze Nieuwoudt Meer as 2,1 miljoen Suid-Afrikaanse vroue werk vandag in die een of ander bedryf en hoewel hierdie statistiek nie aandui hoeveel van dié vroue ook ma’s is nie, is een ding seker: Daar is vandag duisende meer ma’s wat deel van die arbeidsmark vorm as ’n generasie [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Nasionalisering: Malema-droom of moontlik?

Deur: Ilze Nieuwoudt Nasionalisering van myne en banke, onteiening sonder vergoeding en die sogenaamde nasionale belang is idees wat oor die afgelope jare plek-plek geuiter is. Hoewel die ANC-jeugliga, en spesifiek die jeugliga se leier, Julius Malema, dié idees al verskeie kere aangeraak het, is Suid-Afrika wakker geskud toe Malema tydens die jeugliga se nasionale [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Die oseaangemeenskap met ‘n plan

Deur: Piet le Roux Dink aan ’n olieboor, maal dit met 100 en verbeel jou jy sien groot geboue, paaie en parke daarop – dan sien jy wat Patri Friedman en die Seasteading Instituut probeer bou: Drywende stede op die wye oseaan, eilande van vryheid wat kan wegtrek van vyandige regerings. Dit is die droom [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Medical aid tax regime to change

By: Paul Joubert On 17 June the National Treasury announced plans to reform the tax relief system for medical expenses. These plans will, in the absence of serious objections, come into effect on 1 March 2012. Under the current system, taxpayers who are younger than 65 and who have medical aid can deduct a maximum [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Politokrasie: Die alternatiewe bedeling?

Deur: Cilleste van der Walt & Piet le Roux Suid-Afrika is my land en verdien my hoogste offer, of dalk nie? Prof. Koos Malan, regskenner aan die Universiteit van Pretoria, bied ’n alternatief vir ons – dikwels blinde – lojaliteit aan die territoriale staat in sy boek Politokrasie: Peiling van die dwanglogika van die territoriale [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011- Vakbond veg om Aurora-hoofstuk af te sluit

Deur: Moira-Marie Kloppers Spesiale taakspan van die Solidariteit Beweging, bestaande uit verteenwoordigers van die vakbond Solidariteit, die burgerregteinisiatief AfriForum en Solidariteit Helpende Hand, het in Junie begin met ’n sespunt-reddingsplan wat daarop gemik is om die voormalige werknemers van Aurora Empowerment Systems, wat deur dié maatskappy se toedoen in die wurggreep van ernstige armoede gedompel [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Blink toekoms wink in IT-bedryf

Deur: Cilleste van der Walt Die vaardigheidstekort in die inligtingstegnologiesektor (rekenaar verwante beroepe) wat die afgelope paar jaar begin kop uitsteek, is ’n bewys dat talle mense hierdie beroep onderskat.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – So woeker vakbond regdeur die land

Deur: Cilleste van der Walt RUSTENBURG • ’n Staking by Lonmin Platinum in Junie vanjaar het tot die afdanking van 9 000 werknemers gelei. Die staking het as gevolg van interne geskille tussen verteenwoordigers en lede van die vakbond NUM ontstaan en was onwettig. Gevolglik is almal wat aan die staking deelgeneem het, afgedank. Herindiensneming is [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Loononderhandelings: Goeie vordering gemaak

Deur: Moira-Marie Kloppers Vanjaar se loonseisoen is harde bene kou, maar Solidariteit het reeds bewys dat billike loonverhogings bo inflasie wel moontlik is. Benewens die behoud van vaardighede, veg die vakbond vanjaar vir loonverhogings wat moet vergoed vir skerp stygings in mediese, voedsel- en opleidingskoste. Die koste van elektrisiteit en munisipale dienste, waarvoor daar nie [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 4 2011 – Retrenchments at Union Carriage & Wagon

By Cilleste van der Walt Solidarity recently represented members at Union Carriage & Wagon in a time of restructuring at the company on the account of operational requirements. Of the 224 non-scheduled employees, only 42 will be affected by the retrenchments.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar