-
Gereelde Artikels | Regulars
Uitgawes
So staan sake
Loading ...
Author Archives: Ilze Nieuwoudt
Uitgawe 4 2011 – Kuberklets
Solidariteit kommunikeer daagliks met tienduisende Suid-Afrikaners deur middel van sosiale media soos Facebook en Twitter. Op dié manier is Solidariteit in staat om sy lede se voorstelle oor talle sake te kry, belangrike inligting te kommunikeer en die mening van medeburgers in te win.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Kuberklets Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Solidariteit bied die oplossing
Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is berug vir sy opruiende uitlatings. Hy maak telkens opmerkings wat mense ontstel, word soms oor die vingers getik daarvoor en vra dan selfs nou en dan verskoning. Sy mees onlangse uitlatings wat tydens die jeugliga se nasionale kongres gemaak is, wek egter kommer. ILZE NIEUWOUDT het met [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Spreekbuys Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Maroela Media gee Afrikaans nuwe wip in sy tap
Deur: Nico Strydom en Susan Lombaard ’n Trotse, onbeskaamde kuberkuierplek in Afrikaans. Dit is Maroela Media, ’n inisiatief van die Solidariteit Beweging, wat in Augustus afskop. Maroela Media is ’n nuwemediahuis, die plek waar Afrikaanssprekendes bymekaar kom om die jongste nuus te lees, idees uit te ruil en te vertel wat in hulle leefwêreld gebeur.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Gebroke gesinne vuur jeuggeweld aan
Deur: Cilleste van der Walt Luidens ’n studie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings (SAIRV) wat onlangs bekendgestel is, het die toename in enkelouerhuishoudings in die land tot gevolg dat al meer Suid-Afrikaanse kinders in onveilige en onstandvastige gesinne grootword.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Indiensneming neem af
Deur: Cilleste van der Walt Luidens die jongste Adcorp Indiensnemingsindeks het indiensneming in die konstruksie- en vervaardigingsektore vir die eerste keer in vyf maande ’n sterk afname getoon.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Die Kampus-wiele is volstoom aan die rol
Deur: Dawid Brand Die wiele is aan die rol in die grootste en opwindendste projek tot nog toe in die geskiedenis van die Solidariteit Beweging: Die oprigting van Die Kampus, ’n monumentale bouprojek wat Sol-Tech, die Beweging se tegniese opleidingskollege, asook ’n tersiêre afstandonderriginstelling sal huisves. Die koste om Die Kampus op te rig, beloop [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Vakbond hou verkiesing: Laat jou stem hoor!
Deur: Ilze Nieuwoudt Dit is ’n hoogtepunt op die vakbondkalender en dié kans vir Solidariteit-lede om hul stem te laat hoor. Elke vyf jaar hou Solidariteit ’n verkiesing waartydens vakbondverteenwoordigers asook verteenwoordigers vir die Solidariteit Nasionale Raad, Hoofraad en Bedryfsrade aangewys word.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Blink idée? Patenteer dit!
Deur: Cilleste van der Walt Suid-Afrikaners se kreatiwiteit vloei dikwels wild en wakker om die vleisbraaivuur. Die een idee volg op die ander, tot iemand uit die bloute sê: “Dit is vir seker iets wat jy moet patenteer!” Ongelukkig verdwyn die geesdrif gewoonlik saammet die laaste kooltjies in die vuur. Idees is volop, maar min [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Curious case of Trevor Manuel
By: Piet le Roux F Scott Fitzgerald’s 1922 short story, “The curious case of Benjamin Button”, is about a baby born as an old man, ageing backwards as the years progress and dying young and immature as a toddler. In the curious case of Trevor Manuel and the National Planning Commission, a plan is drawn [...]
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 4, Nuuswaardig | Newsworthy Lewer kommentaar
Uitgawe 4 2011 – Om ’n spieël op te hou