In ʼn bedryf wat veral die afgelope jaar baie swaar getrek het, het Midrand Multifranchise, wat spesialiseer in die verkope van Kia, Tata, Daihatsu, SsangYong en gebruikte motors by Imperial Select, sterk groei getoon. Die geheim? Die voordeel van verskeie bekende en betroubare motorfabrikate onder een dak bied aan die voornemende koper ongeëwenaarde gerief en mededingende pryse.

Uitgawe 1: 2010 – Longsiektes: So werk vergoeding
Ilze Nieuwoudt
Hoewel ʼn studie reeds in 1994 bevind het dat stofvlakke op Suid-Afrikaanse myne die afgelope 50 jaar nie veel verbeter het nie, kom longsiektes as gevolg hiervan en verskeie ander redes steeds algemeen onder werknemers in hierdie en verwante bedrywe voor.
Lees meer…