Uitgawe 6 2011 – Die ABC van werkloosheidsversekering

Deur Moira-Marie Kloppers

 

Om skielik sonder werk te sit of vir ’n tyd lank nie ’n salaris te ontvang nie, kan katastrofies wees. Die ideaal is natuurlik om in sulke gevalle ’n persoonlike noodfonds beskikbaar te hê wat gelykstaande is aan minstens drie tot vyf maande se salaris, sodat jy daarop kan terugval indien jy skielik sonder ’n inkomste is. Min Suid-Afrikaners het egter die vermoë of selfdissipline om ’n noodfonds op die been te bring en te onderhou. ’n Ander moontlikheid is om ’n eis teen dieWerkloosheidsversekeringsfonds (WVF) in te stel.

Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Arbeidsake | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Vakbond vergemaklik beroepsgesondheidseise

Deur
Moira-Marie Kloppers en Alexia Vosloo

’n Besering ná ’n ongeluk of die nuus dat jy aan ’n ernstige siekte ly, is vir enigiemand ’n bitter pil om te sluk. Maar wanneer dié toedrag van sake ’n direkte gevolg van jou pligte in die werkplek is, is dit natuurlik dat jy kwaad, onseker en hulpeloos sal voel. Tensy jy natuurlik ’n lid van die vakbond Solidariteit is.

Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Beroepsgesondheid en -veiligheid | Occupational Health and Safety | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Só woeker Solidariteit regdeur die land

BELLVILLE

• MEADOW FEEDS: Loononderhandelings by hierdie maatskappy was teen druktyd steeds onderweg. Hierdie werkgewer bied ’n loonverhoging van 6% aan, en verdere onderhandelings sal binnekort plaasvind.

Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Húlle laat die dienswiele rol

Solidariteit se span by Lede-administrasie hou Solidariteit se diensleweringswiele aan die rol. Dit is met dié span waarmee lede gewoonlik eerste te doen kry wanneer hulle by die vakbond om hulp aanklop. Volgens Dawid Durie, hoof van dié afdeling, vertolk die vroue by Solidariteit se dienskantore ’n verskeidenheid rolle.

Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Sasol: The biggest success story in years

By Cilleste van der Walt

Once again, Solidarity and the energy and chemicals company Sasol succeeded in portraying the kind of relationship sought after by every industry. Thanks to excellent negotiation and a commitment by both parties to reach a win-win solution, approximately 1060 job opportunities were saved. Not a single one of these employees earmarked for retrenchment were retrenched.

Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Afleggings by Bridgestone beperk

Deur Cilleste van der Walt & Moira-Marie Kloppers

Statistieke Suid-Afrika se kwartaallikse indiensnemingsyfers wat op 20 September bekendgestel is, toon dat indiensneming in die formele vervaardigingsektor die afgelope jaar met 18 000 poste, oftewel 1,5%, afgeneem het.

Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Vakbond behaal welslae by Vereeniging Refractories

Deur Cilleste van der Walt
Solidariteit het groot welslae by Vereeniging Refractories behaal. In Julie vanjaar het die vakbond ’n Artikel 189-kennisgewing van die maatskappy ontvang waarin 181 poste as oorbodig verklaar is, arbeidsmakelaars ingesluit.
Danksy die sterk verhouding wat Solidariteit met die maatskappy het, is geen Solidariteit-lede uiteindelik deur die afleggings geraak nie.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Local Loop Unbundling not a solution – union

By Cilleste van der Walt & Derek Mans


Since the new buzz word LLU (Local Loop Unbundling) was discussed in the fourth edition of 2011’s Solidarity Magazine, it has grown into a lot more. The Independent Communications Authority of South Africa (ICASA) released a discussion document regarding LLU and even though Solidarity welcomes the release, it finds the attempted ex-ante regulation premature.

Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Algemeen | General | Lewer kommentaar

Uitgawe 6 2011 – Vakbondleiers trots op 2011, gefokus vir 2012

“Solidariteit se sukses lê daarin dat al sy amptenare hulle werk vanuit ’n roepingsperspektief verrig terwyl hul ook toegerus word om voortreflike ledediens te lewer,” meen Gideon du Plessis, adjunk uitvoerende hoof van Solidariteit in beheer van kollektiewe bedinging. MOIRA-MARIE KLOPPERS het met hom en Solidariteit se vier vakbondveterane aan die stuur van die vakbond se bedrywe gesels.
Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 6, Bedryfsnuus | Industry News | Lewer kommentaar

Uitgawe 5 2011-Pak jou lentekosblik

Deur Ilze Nieuwoudt

Dit is lente en die beste tyd om ontslae te raak van daardie ongesonde eetgewoontes wat gedurende die winter kop uitgesteek het. As jy uitgehonger is vir iets anders as grondboontjiebottertoebroodjies by die werk, is dit nou die tyd om te vernuwe.

Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 5, My Gesin | My Family | Lewer kommentaar