Uitgawe 2 2011 – Japan-ramp skud wêreldfondamente

Deur Eugene Brink

Die nuus aan die internasionale front was letterlik aardskuddend die afgelope tyd. Die derde grootste ekonomie ter wêreld is tot in sy fondamente geruk deur die verwoesting van ’n groot aardskudding en tsoenami asook verskeie naskokke. Die ekonomiese ontleder Moody’s het voorspel dat dié land ’n tweede resessie in die eerste helfte van 2011 gaan beleef en die koste van die ramp beloop reeds sowat $200 miljard. Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Stel tolgeld vry van BTW, vra AfriForum

AfriForum het die minister van finansies, minister van vervoer en die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) skriftelik versoek om toe te sien dat tolgeld van Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) vrygestel word. Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Word deel van oplossing – stig ’n AfriForum-tak

Deur Cornelius Jansen van Rensburg

In 2011 betree AfriForum ’n opwindende nuwe fase in sy bestaan: Die vestiging van landwye AfriForum-takke. Gemeenskappe pluk tans toenemend die vrug van die staat Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Laat jou speke sing saam met Solidariteit

Deur Cilleste van der Walt

Stof jou fiets, wat al hóé lank in die motorhuis staan, af en kom vat die pad saam met die Solidariteit Fietsryklub. Hierdie gratis klub word eksklusief aan fietsryers gebied wat die Solidariteit Beweging ondersteun, hetsy die persoon ’n lid, werknemer of net ’n ondersteuner van die beweging is. Jy betaal slegs vir jou klubdrag en toerusting. Dit is die ideale geleentheid vir belangstellendes om hierdie sport te probeer. Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | 2Kommentaar

Só gaan Sol-Tech selfs meer studente oplei

Deur Moira-Marie Kloppers

Sol-Tech het reeds begin om sy opleidingsmodel te verander sodat selfs meer studente opgelei kan word – boonop teen ’n besparing vir die ouers! Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Personeel laat baardewaai ten bate van kankernavorsing

Die manspersoneel van Sol-Tech het besluit om hulle steun vir kankernavorsing op ’n unieke wyse te toon. Almal het Maart, sommige vir die eerste keer in 25 jaar, skoongeskeer begin, en toe hulle snorre en baarde vir ’n maand lank laat groei.


Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Veiligheid eerste!

Geraasdoofheid is een van die algemeenste beroepsbeserings in Suid-Afrika. Sol-Tech het in Februarie vanjaar gehoorsiftingstoetse onder al die studente en personeel by Sol-Tech se Hermanstad- en Booysens-kampusse laat doen. Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Studenteraad droom groot vir 2011

Sol-Tech se nuwe studenteraad, onder leiding van Michael Louw (voorsitter) en Katryn Flemming (ondervoorsitter), het vanjaar hulle ampsplig met ’n prettige gemeenskapsprojek begin deur te help om geld vir kankernavorsing in te samel tydens die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) se jaarlikse Shavathon-byeenkoms. Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Sol-Tech-rugbyspan se visier op Carlton-liga gerig

Sol-Tech se rugbyspan is vanjaar vasbeslote om weer as die kampioene van die Carlton-rugbyliga gekroon te word. Die span het verlede jaar in die semifinaal vasgeval nadat hulle in 2009 kampioene van dié liga was. Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, Nuuswaardig | Newsworthy | Lewer kommentaar

Uitgawe 2 2011 – Slaan stres in die werkplek vir ’n ses

Deur Cilleste van der Walt

‘n Gelukkige werknemer is ’n produktiewe werknemer. Daarom is werkverwante welstand in alle sfere van die werkplek van uiterse belang. Lees meer »

Gepubliseer in 2011 - Uitgawe 2, My Werk | My Work | Lewer kommentaar