Deur Ilze Nieuwoudt
Uitlatings deur aartsbiskop emeritus Desmond Tutu, gevolg deur opmerkings deur teoloog en anti-apartheidsaktivis
dr. Allan Boesak, het talle Suid-Afrikaners vroeër vanjaar behoorlik warm onder die kraag gehad.

Deur Moira-Marie Kloppers
Gemotiveerde, goed gekwalifiseerde personeel met ’n passie vir opleiding, toerusting van hoogstaande gehalte en toegewyde studente. Dít, meen Paul van Deventer, besturende direkteur van Sol-Tech, is die pilare waarop Sol-Tech se sukses en toekoms gebou word.
Met Kersfees net om die draai en die ewige geskarrel, gesoek en gewonder oor die perfekte geskenk, is daar amper nie tyd om ná ’n lang jaar se gejaag net asem te skep nie. Kies hierdie feesseisoen slim en klik saam by www.boekblik.co.za waar jy top-titels in ’n japtrap sal raak-klik.
Deur Ilze Nieuwoudt
Soos met enige land wat drastiese regeringsveranderings ondergaan, het Suid-Afrika ook oor die afgelope bykans 20 jaar verskeie veranderings van plekname beleef. Plekname het in byna alle gevalle ’n unieke verhaal wat daarmee saamgaan, en dit is juis hierdie telkens geskiedkundige waarde wat met groot hartseer en woede opgeoffer word. Ten spyte van die historiese waarde en betekenis van plekname, veg talle Suid-Afrikaners vir die behoud van ’n naam sonder om die “storie” agter die
naam te ken en te waardeer. Hier is ’n paar interessante plekke met selfs meer interessante stories.

By Moira-Marie Kloppers
Their job descriptions may differ drastically, but they have one thing in common: The work they do is dangerous or even deadly. These employees leave their homes every day, not knowing if they will ever see their loved ones again. One is the backbone of our economy, the other responsible for our security.
Deur Marietha Malan
Marietjie wag my die middag by die hek in om die kaartjie te wys: “I’m turning 21!” kondig dit aan. ’n Breed glimlaggende jongman pryk voorop. Dis Marietjie se Ryan wat verjaar. My afvlerk-gansie, my serebraal gestremde Marietjie se eerste liefde, ’n klein seuntjie in ’n een-en-twintigjarige lyf. Ryan wat gek is oor grassnyers en stofsuiers, wat so graag stofsuig dat hy heel eerste na ons skoonmaakkas toe stap as hy kom kuier, en dan die huis van ’n kant af begin stofsuig. “Hy moet sosiaal aanvaarbare gedrag leer,” het sy juffrou my vermaan. “Om die heeltyd die huis waar jy kuier te stofsuig, is effe ongewoon. Jy moet dit
eintlik ontmoedig.”
By Paul Joubert & Ilze Nieuwoudt
Internationally, child labour has become a critical issue with nearly 115 million children worldwide involved in some or other form of labour. The International Labour Organisation (ILO) focuses specifically on eradicating the worst forms of child
labour and earlier this year the organisation published a document, Children in hazardous work – what we know and what we need to know, in which it describes the prevalence of child labour and gives details of the ILO’s 5-year programme through which it hopes to ensure that all children attend school, at least until the minimum age of employment.
By Moira-Marie Kloppers
A member of Solidarity who works for the Arnot mine, a coal company situated between Middelburg and eMalahleni (Witbank), will receive R1.3 million in compensation after he had faced dismissal following an injury on duty. This settlement, one of the
biggest awarded to a single member in the history of the trade union, was negotiated by Jan du Plessis, a veteran organiser for Solidarity’s mining industry.
Uitgawe 6 2011 – Capitec steeds goedkoopste bank
Deur Paul Joubert
Capitec is die bank met die laagste bankkoste, met FNB kort op sy hakke. Hierna volg Nedbank, Absa en Standard Bank. Dis onder meer die bevindings van ’n studie oor bankkoste wat die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) in 2010 onderneem het
en vanjaar herhaal het. Vanjaar se bevindings was breedweg dieselfde as verlede jaar s’n.
Lees meer »